Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mautanrho Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kruger Straat, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mautanrho Guest House is in Steynsburg, in die Oos-Kaap, geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan al die doendinge in die omgewing.

Verblyf word in 4 slaapkamers gebied, elkeen met 'n unieke ontwerp. Die kamers is toegerus met óf 2 enkelbeddens of 'n koningin/koninggrootte-beddens en gaste deel 'n badkamer. Die geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waterverkoeler en tee- en koffiestasie in die kamers in.

'n Verskeidenheid smaaklike etes word in die eetkamer gebied en daar is ook 'n gemeenskaplike woonkamer waar gaste kan ontspan. Daar is 'n stoep waar skemelkelkies langs die swembad geniet kan word. Klein troeteldiere is welkom, solank jy dit vooraf met ons reël. Daar is 'n kragopwekker en gaste sal nie deur beurtkrag gesteur word nie.

Die gastehuis is naby die plaaslike sportklub geleë waar gaste, muurbal of rolbal kan speel. Dis net 'n kort rit vanaf die plaaslike 4X4-roete in die berge net buite Steynsburg. Die jaarlikse "Trek to Teebus" fiets- en hardloopbyeenkoms word 17 km buite die dorp gehou en lok mededingers van regoor Suid-Afrika.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Mautanrho Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 9

Ligging

  • 12 Kruger Straat, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mautanrho Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kruger Straat, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2MjE1ZTRhLWFmYmQtNDBmZC1iZmVlLWNjNTQ0ZTg5ODlkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 12 Kruger Street Steynsburg 5920 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.296243574397 25.826172865082
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem