LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mavilla Stellenbosch Guest House and B&B | LekkeSlaap
+13

Mavilla Stellenbosch Guest House and B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rokewood-straat 2, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mavilla Stellenbosch Guest House en B&B is in Die Boord in Stellenbosch geleë en dis naby MediClinic, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis ideaal geleë vir sakereisigers, oornaggaste en vakansiegangers.

Die gastehuis beskik oor 4 en suite-slaapkamers met 'n dubbelbed elk. Die kamers is in 'n Kaap Hollandse-styl met pragtige antieke meubels versier.

Ontbyt word by die tarief ingesluit en dit word in die eetkamer voorgesit. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.

Daar is ook gratis WiFi in en om die gastehuis.

Die gastehuis het 'n sprankelende swembad waarin gaste op warm somersdae kan afkoel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Rokewood-straat 2, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rokewood-straat 2, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANgqjs66gmUw8c7thGvD9D17ErDghduNBsRYZL9YJsmKm7tMUjO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 2 Rokewood Street Die Boord 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.948552 18.852697
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!