Maxie Drive Port Owen

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Maxie Drive Port Owen bied selfsorg-eenhede en is in Port Owen in Velddrif geleë. Die eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby verskeie doendinge en geriewe.

Akkommodasie by Maxie Drive Port Owen beskik oor 2 huise wat apart of saam bespreek kan word vir 'n groot groep. Daar is 'n deur wat die 2 huise verbind. Albei huise is smaakvol versier en volledig gemeubileer. Die eerste eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2,5 badkamers. Die tweede eenheid beskik oor 6 slaapkamers en 2,5 badkamers.

Albei die huise het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n leefarea en 'n TV met DStv, 'n binnebraai-area en 'n alarmstelsel vir veiligheid. Gratis WiFi word voorsien.

Maxie-rylaan 27 het toegang tot die swembad buite, maar is tans gesluit weens vlak 6-waterbeperkings, terwyl Maxie-rylaan 29 'n binnenshuise swembad en 'n speletjieskamer het. Albei eenhede het 'n privaat jetty om te gebruik en toegang tot 'n tennisbaan.

Elke eenheid het veilige parkeerplek vir voertuie. Maxie Drive Port Owen is ideaal geleë en net 'n entjie se ry van 'n paar winkels en restaurante af. Die strand is 8 minute se ry van die eiendom af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Maxie Drive Port Owen gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 040 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false