Port Owen Akkommodasie by Maxie Drive Port Owen | LekkeSlaap
+32

Maxie Drive Port Owen

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Maxie Drive Port Owen
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Kay-lin G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay-lin G

My family and I had a great time.

My family and I very much enjoyed our time there. The location is perfect and the house is beautiful. Given the length of our stay, the only thing we didn't like is that each toilet only got two rolls for the duration of our stay (we were 12 adults with 3 kids) and each one only got 1 bath towel. But other then that, we had a great time abs Melanie was very welcoming and helpful.

Priscilla K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Priscilla K

Enjoyed our stay. Melanie very helpful and friendly.

I don’t like the setup where the two groups are so close to each other. Sharing pool and braai area is awkward. Garage setup also a bit weird. Would really have appreciated a washing machine.

Samantha O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha O

Dit was 'n fantastiese wegbreeknaweek saam met familie.

Die huis is baie ruim en perfek vir 'n tydjie weg uit die stad saam met familie en vriende. Sal definitief weer teruggaan.

Trevor G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor G

Dit is verreweg een van die aangenaamste plekke waarheen ek gewees het.

Ek en my vriende het ons verblyf baie geniet en sal beslis weer daarheen gaan. Dankie vir 'n pragtige plek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

This is by far one of the most enjoyable places I've been to.

My friends and I really enjoyed our stay and will definitely look to be going there again. Thank you for a beautiful place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Magda B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Absoluut waarde vir geld.

Baie gerieflik geleë. Stil omgewing. Netjiese 5-ster waarde. Sal beslis weer bespreek.

Sarina C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarina C
Saam met vriende

Netjiese, skoon huis. Groot plesier gewees om daar tuis te gaan.

Met ons aankoms het ons gevind dat die toilet by die braaikamer gelek het, maar Melanie het dadelik aangebied om iemand te stuur om dit reg te maak. Die kroegstoele is bietjie lendelam en ons het die kampstoele wat daar was gebruik. Van die blindings in die huis is al verweer. Die kombuislaaie sal my persoonlik net teen die mure uitdryf omdat almal nie lekker wil toemaak en toebly nie, maar verder het ons regtig lekker gebly en het alle geriewe gehad wat ons benodig het. Selfs die kinders het iets gehad om te doen van die binnenshuis se swembad tot die potspeltafel en alle ander vermaak. Ons sal definitief weer by Maxie Drive Port Owen gaan bly.

Chantal N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal N

Fantasmagories! Gemaklik en gerieflik.

Ons het ons Paasnaweek op Maxie Drive Port Owen terdeë geniet. Sal beslis weer will gaan.

Melanie D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie D

Fantastiese 4 nagte!

Hierdie was 'n ongelooflike positiewe ervaring. Die hele groep van 13 het dit baie geniet.

Benedict F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benedict F

Hemel op Tafelberg.

Hierdie plek is uitstekend, ek sal dit weer besoek.

Maxie Drive Port Owen's terugvoer

Baie dankie. Ons is bly jy het dit geniet en sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom :-)

Maxie Drive Port Owen
Warren W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren W
Gesin met klein kinders

Dit was uitstekend!

Ons was baie vriendelik ontvang deur Melanie en sy was baie behulpsaam. Die huis het al ons verwagtinge oortref en ons sal dit vir enige iemand wat 'n lekker rustige Weskus-wegbreek met die gesin soek, aanbeveel. Die kinders het die swembad baie geniet en daar is meer as genoeg ruimte en doendinge om almal te akkomodeer. Ons sal beslis weer gaan! Baie dankie vir 'n baie lekker naweek!

Maxie Drive Port Owen's terugvoer

Baie dankie. Ons is bly jy het dit geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.

Maxie Drive Port Owen
Denise L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Denise L
Gesin met tieners

Lekker, maar nee dankie, kon maar saam met 29 se mense gebly het.

Baie nice plekkie, maar moet eerder as een eenheid verhuur word, want gaste van 29 neem heeltemal die swembad oor asook die kuierbank buite. 29 het dan alreeds 'n swembad. Jy hoor ook elke voetstap en geluid in 29 as jy in 27 se hoofslaapkamer is. Buite by hoofslaapkamer se venster hoor jy ook elke voertuig wat in of uit.

Maxie Drive Port Owen's terugvoer

Beste Denise,

Jammer om te hoor dat u nie die verblyf geniet het nie, maar dankie vir die terugvoer. Ons sal definitief werking maak om meer die gaste van 27 te akkomodeer.

Weskus-groete,
Maxie Drive Port Owen

Maxie Drive Port Owen
Yolandi S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S

Dit was ongelooflik.

Lekkerste week ooit. Binnenshuise swembad 'n wenner.

Maxie Drive Port Owen's terugvoer

Dankie Yolandi. Ek is so bly julle het dit geniet. Ons sien julle gou weer.

Maxie Drive Port Owen
Lynn V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn V
Gesin met tieners

Heerlike plek waar mens kan ontspan.

Ons was 3 huisgesinne wat vir 'n langnaweek daar gebly het. Daar is meer as genoeg plek vir almal en baie vir die kinders om te doen. Sal definitief weer gaan. Die huis was mooi skoon en ons het geen klagtes nie.

Brent L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent L

Spacious, quiet, great activity, clean, great service.

Maxi Drive Port Owen is well worth the money spent. Service was great, nice and quiet, spacious and relaxing. Really enjoyed my stay and cannot wait to return.

Miche S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miche S
Saam met vriende

Wat 'n aangename tyd!

Ons het 'n fantastiese tyd hier gehad. Sal verblyf hiér definitief aanbeveel. Goeie geriewe, goeie waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What a delightful stay!

We had an amazing time here. Definitely recommend staying here. Great facilities, great value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R2 040
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 040
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R2 040
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maxie-rylaan 27 e 29, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqS0FCSmh9iUoVE51LZLndxdhnf0mLeaglGvXNBWjF14jGHTk3W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 040  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 27 and 29 Maxie Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.785062 18.147786
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za