Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mayfield Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mayfieldlaan 4, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mayfield Cottages bied selfsorgverblyf in Rondebosch in die Suidelike Voorstede van Kaapstad. Rondebosch is 'n gevestigde en gegoede voorstad.

Daar is 2 selfsorg-eenhede wat elkeen slaapplek bied vir 2 mense. Dié eenhede is aan die hoofhuis waar die eienaar met sy gesin tuisgaan. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster. Daar is gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Albei eenhede het Franse deure wat lei na 'n klein patio en hul eie ingang en parkeerplek van die straat af.

Daar is 2 parke naby die verblyf en dis naby Nuweland-krieketstadion en -rugbystadion. Dit is sentraal geleë om maklike toegang tot verskeie toeristebestemmings en besienswaardighede te bied.

Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie geakkommodeer word nie.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Mayfield Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Mayfieldlaan 4, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mayfield Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mayfieldlaan 4, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA163e6847df1d31d13e6984a43fd15ee2228a548f89a353eb81af9f58772f0bd64f2db07fe6b37ef9fdd4b35a3a8d28e7d6ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 4 Mayfield Avenue Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.970213 18.488406