Mazeppa Bay Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mazeppa Bay Hotel is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en bied gehalteverblyf in 'n omgewing met palms en tropiese plante en spog selfs met sy eie eiland.

Mazeppa Bay Hotel het gesins- of dubbelkamers asook 2 wittebroodsuites.

Die gesinskamers het slaapplek vir 5 gaste en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die dubbelkamers is ideaal vir paartjies en die selfsorg-eenhede is 'n lieflike opsie vir wittebrode.

Die selfsorg-eenheid het alles wat gaste benodig vir sorgelose verblyf, insluitend 'n tweeplaatstoof en 'n oond, yskas, vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is baie trekpleisters by Mazeppa, waarvan die grootste een hengel is as gevolg van die steil vastelandsplat. Die voëllewe is skouspelagtig en dit kan ervaar word deur een van die vele wandelpaadjies rondom die hotel aan te pak. Die inheemse woud van Manabi is ook 'n besondere vreugde vir voël- en plantliefhebbers.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mazeppa Bay Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za