Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mazunga Tented Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 km vanaf die R526, Mazunga Plaasdeel 1, Gravelotte, 0895, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R805 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mazunga Tented Camp bied selfsorg-tentverblyf in die hartjie van die laeveld naby die Selatirivier. Dit is die ideale wegbreek vir gaste wat op soek is na 'n rustige bosveldwegbreek, weg van die stad se gedruis.

Die en suite-tent vir 2 gaste het 'n koninggrootte-bed, losstaande waaiers en die badkamer het 'n toilet en 'n stort. Die tente vir 4 gaste het elk 4 enkelbeddens en losstaande waaiers, en gebruik die gemeenskaplike badkamer wat toilette, storte en wasbakke het.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis wat 'n yskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe het.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike eetarea, kroeg en braai-areas. WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mazunga Tented Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • 2 km vanaf die R526, Mazunga Plaasdeel 1, Gravelotte, 0895, Limpopo
  • Gaste dink Mazunga Tented Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R805
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R805
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 km vanaf die R526, Mazunga Plaasdeel 1, Gravelotte, 0895, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0afaa57d5480b6118f10cff2ae4c1b7b526a0d9bfe0019fb1aef5b5ede87c7e8666510623f94aab19638cd17ec08a261ebcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 2km from the R526 Mazunga Portion 1 0895 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.015344 30.667011
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem