Mbala Private Camp
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R510, Grootfontein Plaas, Lephalale, 0352, Limpopo
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R2 750 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Mbala Private Camp is 'n lieflike, eko-vriendelike wildlodge op 'n organiese plaas en bied 'n bosveld-ervaring waar gaste net kan ontspan.
Die lodge bied verblyf in 5 suites en 'n bos-chalet wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die eenhede het lugversorging en is individueel versier. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Van die eenhede het 'n buitestort en 'n Jacuzzi.
Mbala Private Camp bied 'n gemeenskaplike gastesitkamer, 'n eetarea, boma-area, 'n swembad met 'n uitsig en 'n Jacuzzi op 'n verhewe dek waar gaste net kan ontspan.
Gaste kan deelneem aan 'n interaktiewe fermentasiekursus, leer hoe om die kombucha-drankie te maak en verskeie koswerkswinkels bywoon. Mbala is die tuiste van verskeie voëls en diere en daar is verskeie klein rivierbanke en riwwe met asemrowende uitsigte op die plaas.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
Hier praat ons
- Afrikaans
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Langs die R510, Grootfontein Plaas, Lephalale, 0352, Limpopo
Sien meer verblyf in Lephalale (Ellisras) Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R510, Grootfontein Plaas, Lephalale, 0352, Limpopo
- Geen kinders onder 12