Mboweni

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mboweni is ’n moderne selfsorghuis in Imhoff's Gift, Kommetjies en is naby restaurante, winkelsentrums en die strand.

Die huis is luuks en bied slaapplek aan 4 tot 5 volwassenes. Die huis het 3 slaapkamers, ’n kombuis en eet- en leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het koniningrootte-beddens en die derde kamer het ’n enkelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die eetarea het sitplek vir 6 by die etenstafel en die sitarea het ’n platskerm-TV met DStv, ’n DVD-speler, ’n klankbord met ’n USB-koppelpunt en WiFi is beskibaar.

Die leefarea lei na ’n onderdakstoep met ’n ingeboude braai, gasbraaigeriewe en buitemeubels. Daar is ’n swembad en tuin met ’n prieel.

Slaapplek

'n Bespreking by Mboweni sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mboweni gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 640 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false