McFarlane

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

McFarlane is 'n selfsorghuis vir 8 gaste wat in Hermanus se middedorp geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede in die dorp en die omgewing.

Die huis is ruim en smaakvol versier. Daar is 3 slaapkamers in die hoofhuis en 'n woonstelletjie met slaapplek vir 2. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 driekwartbeddens. Die woonstelletjie het 'n dubbelbed. Die badkamers het 'n stort of 'n bad of albei.

Die leefarea is oopplan en die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, oond met 'n stoof en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na 'n beskutte binnehof met 'n swembadjie waarin gaste kan afkoel op warm dae. Let asb. op dat daar nie TV's is nie.

McFarlane is 'n veilige plek met 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek. Dit is naby winkels en restaurante geleë. Die perseel is ook net 'n entjie se ry van die strand, die Hemel-en-Aarde-roete, walviskyktoere en ander opwindende besienswaardighede af.

Slaapplek

'n Bespreking by McFarlane sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na McFarlane gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 050 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false