McGregor Akkommodasie by McGregor Cottages - Aloe Cottage | LekkeSlaap
+21

McGregor Cottages - Aloe Cottage

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir McGregor Cottages - Aloe Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ronelle T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker om uit die gewoel van stad en werk bietjie stilte te beleef.

Dit was 'n baie lekker stil en rustige naweek met mooi dorpies en wynplase om te besoek. Was ook lekker dat ons die honde kon saamneem. Jammer die krag was heeldag af Saterdag tot na 21h00.

Jolyon P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolyon P
Enkelreisiger

A great place to stay while exploring McGregor.

The cottage was well appointed and charming, and suited my needs perfectly. A great place to get away and unwind.

Carla S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla S

Peaceful.

Heerlike naweek in 'n pragtige cottage. Meryl was vriendelik, behulpsaam en altyd beskikbaar. Sekuriteit van hoë gehalte.

Gordon E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quaint cottage.

Cottage with a lovely succulent garden. Very peaceful environment.

Jacques G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n prentjiemooi huisie!

Die huisie is pragtig en die kaggel het so 'n ongelooflike atmosfeer op 'n koue wintersaand geskep!

Coreen V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf wat ons verwagtinge oortref het.

Die Aloe Cottage is pragtig, binne en buite! Dit is baie goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het en meer, asook baie mooi netjies. Daarmee saam is daar nog bonusse soos 'n mooi tuin, lekker braai-area en kaggel. Die rustige atmosfeer is baie verfrissend en 'n mens voel sommer dadelik tuis. Ek sal dit definitief aanbeveel!

Sonja G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ek, my man en my 2 brakke het so 'n ongelooflike tydjie daar gehad. Die hele huisie is omhein met die mooiste tuin, dis werklik soos op die foto, ek het nie van my 2 honde geweet nie. Ek het Vrydagaand 'n lieflike binnevuur gemaak. Dis 'n plekkie waar jy kan stil word, ons kom uit 'n stads gejaag so vir my persoonlik was dit kos vir die siel. Daar is glad nie 'n televisie/radio nie en ek vind dit ook nie nodig nie. Alles is pragtig binne die huis en baie mooi skoon.

McGregor Cottages - Aloe Cottage's terugvoer

Thank you for your lovely review. We are excited that you enjoyed your stay at our Cottage!
Warm Regards,
Ted and Editha.

McGregor Cottages - Aloe Cottage
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat 6, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzarM2rwRDsU1d9tuDU52jm82nHklbr2AyQBJJPJ71mU4veOckk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 6 Barry Street McGregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.943739473739 19.830305129361
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za