McGregor Cottages - Melody Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

McGregor Cottages - Melody Cottage is 'n pragtige vintage-kothuis in McGregor, 'n vreedsame dorpie tussen die berge in die Wes-Kaap. Dis net 10 minute van Robertson af naby die bekende Roete 62. McGregor spog met 'n gewilde wynroete, verskeie stap- en voetslaanroetes en allerlei historiese geboue.

Die fraai kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n pragtige uitsig op die berge. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort en bidet.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en kookgerei. Die stoep het 'n ingeboude braai en sitplek. Ander geriewe sluit 'n kaggel in die sitkamer, parkeerplek op die perseel, 'n alarmstelsel en WiFi in.

Die gasheer sal gaste verwelkom met aankoms en beskikbaar wees gedurende gaste se verblyf om vrae te beantwoord of te help met iets.

Daar is baie om te verken in en om McGregor, soos restaurante, kroeë, natuurreservate, gholfbane en wynplase.

Slaapplek

'n Bespreking by McGregor Cottages - Melody Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na McGregor Cottages - Melody Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false