LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by McJannet Place | LekkeSlaap
+31

McJannet Place

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McJannet-rylaan 20, Baysville, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

McJannet Place bied gastekamers in Baysville, Oos-Londen. Die gastehuis is 1 km van die strand af en 13 km vanaf Oos-Londen Lughawe.

Die verblyf bestaan uit 4 slaapkamers wat individueel versier is. Die kamers kan slegs vir oornag of B&B -verblyf bespreek word. Die kamers het elk ’n en suite-badkamer, asook WiFi, ’n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt kan vooraf teen ’n ekstra koste gereël word wat dan in die eetarea bedien word. Aandetes kan ook vooraf gereël word. Die gastehuis het ’n gemeenskaplike sitarea met ’n kaggel. Daar is ook braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

McJannet Place is 3 km vanaf restaurante, winkels, Oos-Londen Internasionale Konvensiesentrum, Oos-Londen Gholfklub en Buffalo Park Krieketstadion.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • McJannet-rylaan 20, Baysville, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McJannet-rylaan 20, Baysville, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05e36d01f5a8cf8414ce30cbd2f13afc5861e7f633be9e4c2d3a28b76b54d79fc27b354bcfb0848b1caf7c1eeec0c8c1e283?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 20 McJannet Drive Baysville 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.0023974 27.9211438
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!