McKhaya in McGregor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mckhaya in McGregor is 'n sonderlinge kothuise met eklektiese, bont dekor. Dié studio-kothuis is ruim en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste. Dis ideaal vir gaste wat McGregor wil verken.

Dié studio-kothuis het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die huisie het 'n badkamer met 'n Victoriaanse-bad, 'n kouewater-stort buite, asook 'n kombuisie en 'n sitarea. Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg en het 'n yskas en mikrogolfoond. Daar is ook uitstekende eetplekke in Mcgregor.

Gaste kan op die stoep ontspan en die uitsig op die Sonderendberge geniet. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die eiendom. Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit wandelpaaie, Eseltjiesrus Donkey Sanctuary, wynproe en Millstone Pottery in.

Slaapplek

'n Bespreking by McKhaya in McGregor sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans
  •  Portugees
  •  Spaans

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na McKhaya In McGregor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false