McKinnon House - Unit 4

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

McKinnon House - Unit 4 is in die modieuse buurt De Waterkant geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne woonstel met lieflike uitsigte oor die V&A Waterfront, die stad en Tafelberg vanaf die dek op die dak.

Die woonstel smaakvol versier, ruim en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, lugversorging en bied toegang tot 'n privaat binnehof. Die leefarea het 'n sitkamer met 'n kaggel, TV en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, wasmasjien en skottelgoedwasser.

Dié modieuse buurt het boomryke strate en elegante, opgeknapte kothuise. Geniet die dorpie-atmosfeer met 'n tikkie ou Kaapse leefstyl. Die woonstel is veilig met 24 uur-sekuriteit en is naby unieke winkels, restaurante, klubs en kroeë. V&A Waterfront is 2,4 km ver en die KIKS is 1,6 km weg.

Slaapplek

'n Bespreking by McKinnon House - Unit 4 sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na McKinnon House - Unit 4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 648 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za