Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McLeod's Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir McLeod's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kotie U - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie U
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld!

Dit was so lekker by McLeod's Cottage! Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad, dit was veilig en die kinders het die oop area so baie geniet! Alles is netjies en skoon! Ek sal verseker weer daar bespreek en beveel McLeod's Cottage aan vir enige een wat Kaap toe reis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLeod's Cottage se terugvoer

Thank you so much! It was a joy hosting you.

McLeod's Cottage
Rachel B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel B
Gesin met klein kinders

Beste.

Die eienaars was baie vriendelik, het ons so baie laat welkom voel, ons kon kuier en onsself geniet. Die plekkie is so netjies en baie goed gemeubileer. Beslis 'n 10/10 van my af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLeod's Cottage se terugvoer

Baie dankie Rachel, ons hoop om julle binnekort weer te sien, hopelik wanneer die son uit is & dit nie so koud is nie.
Liefde, groete.
Elmarie

McLeod's Cottage
Britney W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Britney W
Saam met vriende

Would recommend!

The rooms were clean, very comfortable, and everything was amazing overall. They went over and beyond to help make our stay enjoyable. I highly recommend this hotel to anyone visiting Somerset West.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia D
Gesin met klein kinders

Heerlik, vars en netjies.

Ouma en Oupa moes kleinkinders oppas en die plek het die hele naweek sommer baie gemaklik gemaak. Als wat jy benodig is daar! En bonus is die klimraam en swaaie. Die gasvrou het vir hulle en ons baie tuis laat voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeán J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeán J
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging, privaat, uiters skoon en netjies. Pragtig versier.

Baie tevrede. Ons sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLeod's Cottage se terugvoer

Thank you! It was a pleasure hosting you and your family.

McLeod's Cottage
Zéza O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zéza O

Lovely accommodation and very clean.

Elmarie is a very gracious hostess. We enjoyed our stay very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLeod's Cottage se terugvoer

Thank you very much, it was great hosting you.

McLeod's Cottage
Denise B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs. Netjiese plekkie. Hartsmense.

Ek en my man en seuntjie het 'n veilige, netjiese, kindervriendelike plekkie gesoek vir een aand. Met aankoms was ons met ope arms ontvang. Plek was verskriklik baie netjies en het meer as ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mcleodstraat 20, Stuart's Hill, Somerset Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA646e115d5ad427d110e692fc4f792d023375ad26643c0171b47502b1e781405788ad1e2cb9adf6ca9a248b982dcc3b50246f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 20 McLeod Street Stuart's Hill 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074715947116 18.849881742328