Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McLeod's Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mcleodstraat 20, Stuart's Hill, Somerset Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

McLeod's Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op die eienaar se woonerf langs die hoofhuis in Stuart's Hill, in die hartjie van Somerset Wes. Die kothuis het 'n privaat ingang, pragtige tuin en veilige parkeerplek agter 'n hek. Stuart's Hill is omring deur bome, die Helderbergreeks en atlantiese oseaan.

Die oopplan-kothuis is smaakvol versier en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, vierplaatstoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, ketel en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n buite-braai.

Ander geriewe sluit in 'n sitarea, buitestoep met braai, klimraam, onbeperkte WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en Showmax.

Somerset Wes is die ideale plek vir 'n vakansie in die Kaap. Dit is 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe met verskeie gholfbane, voetslaan- en bergfietsryroetes, en van die beste branderplankryplekke in die Kaap. Die kothuis is slegs 'n paar minute vanaf die bekendste wynplase in Suid Afrika en 31 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by McLeod's Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir McLeod's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mcleodstraat 20, Stuart's Hill, Somerset Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink McLeod's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mcleodstraat 20, Stuart's Hill, Somerset Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA646e115d5ad427d110e692fc4f792d023375ad26643c0171b47502b1e781405788ad1e2cb9adf6ca9a248b982dcc3b50246f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 20 McLeod Street Stuart's Hill 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074715947116 18.849881742328