Strand Akkommodasie by Meadows Strand | LekkeSlaap
+14
+14

Meadows Strand

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredenhofweg 39, Strand Meadows 25, Strand, 7140, Wes-Kaap

Beskrywing

Meadows Strand is 'n dorpshuis in 'n veiligheidskompleks in die Strand.

Hierdie moderne huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en die derde slaapkamer het 1 dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Daar is 'n etenstafel in die leefarea en rusbanke en 'n TV met DStv-kanale in die sitarea. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, wasmasjien, ketel, broodrooster en al die nodige toebehore. Tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre items word met aankoms voorsien. Daar is ook 'n strykplank, 'n strykyster, waaiers en onbeperkte WiFi.

Gaste het toegang tot die braaigeriewe in die veilige agtertuin. Daar is veilige parkeerplek vir gaste agter 'n hek wat met 'n afstandbeheer werk.

Slaapplek

’n Bespreking by Meadows Strand sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Meadows Strand
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Vredenhofweg 39, Strand Meadows 25, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meadows Strand het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredenhofweg 39, Strand Meadows 25, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWGXb7FE4zkxGq5YGDa6bOTkcUNKyGQpEzzD53TRz4llBQPwbnI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 5) 4 5 1 4.7 39 Vredenhof Road 25 Strand Meadows 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.116150720514 18.849694875988
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za