Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Medindi Manor

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Medindi Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Yolande V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning room, friendly people, very helpful and the breakfast was lovely.

We were surprised by the size of the room and enjoyed it so much. Had work to do, wifi was great and the desk in the room with a window view was lovely to work from. The employees were really friendly and helpful, carrying heavy bags to/from the room. The breakfast, I had an omelette, was one of the best I ever had. The parking was a bit tricky, but never an issue especially with the two gates that could be used.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J
Besigheidsreis

Presies wat ek nodig gehad het.

Baie mooi, netjies en ruim. Staf was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect last days in SA.

We stayed at Medindi Manor for a few days before emigrating to Canada as our house had been packed up. It was fantastic. Mr Mpuma was so welcoming and helpful. We were both stressed about our upcoming move - and we could really relax during our stay. We really can’t praise Kyle, Mpuma and the team enough.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard H

Mooi plek, baie vriendelike personeel, maar beslis nie Afrikaans nie.

Ongelooflike mooi ou huis, in Mowbray naby die snelweg en Klipfontein weg. Kaapstad self het skokkend agteruitgegaan en daar is plakkers, bedelaars, leegleêrs oral. Buitengracht straat lyk soos ‘n oorlogsone in Sirië. Die mooi ou huis uit vergange se dae is in skreiende teenstelling met die verskriklike verval, teweeggebring deur die oorstroming van die (voorheen pragtige) stad, deur seker etniese groepe uit die Noorde en Ooste van ons eens pragtige land.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wolfgang K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wolfgang K
Enkelreisiger

Still en rustig.

Die gastehuis is stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee O
Besigheidsreis

Aangename verblyf, ontbyt en diens.

Cappuccino's onverbeterlik! Tuin pragtig. Parkering kan effe skrams wees van tyd tot tyd, maar oor die algemeen was dit 'n lekker ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful

Home away from home - we were met by very friendly staff, who were helpful and attentive. Our stay was like a mini-holiday on its own. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Birthe J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Birthe J
Gesin met klein kinders

Good value for money

Great service

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zan A - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zan A
Gesin met klein kinders

Lovely

Beautiful place only problem I had is that children are not allowed in the breakfast room, otherwise an awesome place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thicket-weg 4, Rosebank, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkZTM0NDY1LTRjZjQtNGFhMi1iYjlhLWQ4ZjFlM2UzZjU0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 220 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 4 Thicket Road Rosebank 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.950089410358 18.481666517107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem