LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Medoc Mews | LekkeSlaap
+10

Medoc Mews

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid D32, Nuutgevondenstraat, Stellenbosch, 7699, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Medoc Mews is 'n selfsorgwoonstel op die 3de verdieping in die veilige Nuutgevonden Sekuriteitskompleks langs die R304 geleë, net 4km van Stellenbosch af. Dié verblyf is ideaal geleë op die R304-wynroete baie naby aan die R44.

Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n leefarea en 'n toegeruste kombuis. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n suite met 'n stort en die tweede badkamer beskik oor 'n bad. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel en mikrogolf. Ekstra geriewe sluit 'n TV, DStv en veilige parkeerplek in. Daar is trappe by die ingang van die woonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Medoc Mews sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Medoc Mews
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Eenheid D32, Nuutgevondenstraat, Stellenbosch, 7699, Wes-Kaap
  • Gaste dink Medoc Mews het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid D32, Nuutgevondenstraat, Stellenbosch, 7699, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjYWY2NTBmLTdkZGYtNGE1MC05OGQwLWZmNDZmNTA1YzBmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 4 persone) 25 5 1 5 Unit D32 Nuutgevonden Street 7699 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.903333333333 18.843888888889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!