Meer en See Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Meer en See Huis is ’n selfsorghuis vir 10 gaste in Meer En See.

Dié ruim huis het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort en bad. Die derde kamer het koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, mikrogolf, stoof, en etenstafel. Die sitarea het 'n TV met beperkte DStv en gaste kan hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring. Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek.

Gaste kan in die tuin langs die swembad ontspan en die braaigeriewe geniet. Gaste moet asb. hul eie vuurhout saambring. Oop parkeerplek is beskikbaar. Let asb. daarop dat daar troeteldiere op die perseel is, so ongelukkig word ander troeteldiere nie toegelaat nie.

Meer en See Huis is 500 m vanaf Meerensee Mall en 3 km vanaf Alkantstrand. Meer En See bied verskeie doendinge soos gholf, voëlkyk, visvang, swem en die Dune-roete.

Slaapplek

'n Bespreking by Meer en See Huis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
2 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Meer En See Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 080 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false