Meercat Manor Ferndale

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Meercat Manor Ferndale bied gerieflike gastehuisverblyf in 'n voorstedelike huis in Ferndale, Johannesburg. Dit is 12 minute se ry vanaf Randburg. Die huis is op 'n groot erf geleë met 'n swembad, tennisbaan en 'n tuin.

Verblyf is beskikbaar in 'n gastekamer met slaapplek vir 2. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is toegerus met 'n TV en WiFi. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek, en is meer as welkom om die swembad en tennisbaan te gebruik.

Die verblyf is gerieflik naby 'n rits winkels en restaurante. Dié gastehuis kan op versoek vir groter groepe voorsiening maak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Meercat Manor Ferndale gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za