Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerendal Boutique Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michéle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Meerendal Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lourentia S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourentia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, goeie ligging. Restaurante op perseel is goed. Goeie diens gekry.

Heerlik gebly, baie mooi plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus en staproete was ongelooflik.

Was fantasties. Jy hoef ook nie iewers heen te ry nie want dit is so lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik hotelletjie met goeie diens!

Baie lekker gebly, gewyn, geoefen, geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cora V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Luuks.

Baie lekker. Aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerty D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerty D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meerendal Boutique Hotel is 'n besoek werd! Dit was heerlik!

Dit was een van die lekkerste plekke waar ons al ooit geslaap het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sou nice wees as hotelontbyt ingesluit was by die prys as 'n pakket by Bossa of 'n spesiale aanbod.

WiFi was baie swak in die kamer en kon nie werk nie. Die skuifdeurslot was stukkend en kon nie oop- of toesluit nie. Voordeur- en badkamerdeure bly nie oop nie. Kort beslis 'n ketel in die kamer, die koffiemasjien is te koud vir koffie. Die houtwerk kort beslis aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Rustige atmosfeer was 'n bonus. Kan dalk net relings opsit by trappe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Des B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place that I have stayed at in many years.

Great accommodation and great service from a professional team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

'n Voorstel, klein asblik vir kamer, kort ook 'n groot asblik vir kombuis. 'n Elektriese ketel sal ook handig wees. Verder is die plek baie netjies en gerieflik. Kos by Bosa, puik en heerlik. Kos by La Romantica kort aandag, is teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to relax.

This is a really nice destination with 2 top class restaurants on site. Really has a lot to offer families.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Glen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely disorganised.

Arrived and checked in. Was then told I hadn't paid. Then told I had two rooms booked. Food at restaurant was sent back twice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meerendal Boutique Hotel se terugvoer

Hi Glen
Thank you for taking the time to review your stay. I am aware of the incident and found that this booking was made twice on our system. We cannot adjust the bookings that are made by other online systems.
I will inform the Restaurant owner of your feedback.

Kind regards
Michele

Meerendal Boutique Hotel
Tracy C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tracy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location.

Although the location was perfect, the room was neat and clean, and the atmosphere was peaceful, the television channels did not work, and neither did the coffee machine. For the price paid, a breakfast voucher for one of the establishments on the premises would have been a nice touch and made the stay feel like it was value for money. Appreciated the sample bottles of white and red wine in the room.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meerendal Boutique Hotel se terugvoer

Hi Tracy, I will definitely follow up with the staff on duty. Thank you for the feedback.
Regards. Michele

Meerendal Boutique Hotel
Elmarie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Besigheidsreis

Standards of excellence.

Well-appointed rooms, excellent quality! Enjoyed the coffee! Will recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naretha B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naretha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring gewees. Tick al die boksies. Hoogs aan te bevele.

Komplimentêre wyn en water was 'n groot verrassing. Ek het ook van die klein yskassie gehou. Alles was puik en volledig toegerus. Gaan beslis weer volgende keer daar oornag as ek die Kaap besoek. Ligging uitstekend en prys baie baie billik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adeline A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning stay.

Great location, views stunning, room and bathroom all clean, neat and very warm with the aircon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rynette P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was kort kuiertjie maar was asemrowend en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Kamer is perfek en skoon, Beddegoed is heerlik warm en skoon. Baie dankie sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maurine J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende kwaliteit bed en linne.

Vir 'n rustige atmosfeer met asemrowende natuurskoon is dit verseker die plek om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cari V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het elke oomblik geniet op Meerendal!

Daar is 2 Restaurante, volgende keer sal ons beslis hulle besoek. . Kamers is lekker groot en lekker koffie vir die oggende word voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, ontspanne atmosfeer.

Heerlike verblyf met twee baie goeie restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanno M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deftig en stylvol.

Netjiese, groot, stylvolle kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela B
Gesin met tieners

Beautiful.

The accommodation was great, the breakfast included in the stay was also great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meerendal Boutique Hotel se terugvoer

Dear Angela,
Thank you for choosing to stay at Meerendal Boutique Hotel.
You are happy that we succeeded in surpassing your expectations and look forward to welcoming you back soon.
Regards,
Michele and team

Meerendal Boutique Hotel
Brenda V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi plek en kamers.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons wou baie naby aan Durbanville wees, en die plek is ideaal geleë. Dit was lekker om op die staproetes te stap.

Die volgende voorstelle: 1. Sal goed wees as gordyne toegemaak word in die aande. 2. Batterye vir die gebruik ligte en muurproppe sal lekker wees (met beurtkrag was ons in die donker gelaat). 3. Die sjampoo en seepbottels in die stort werk nie lekker nie. 4. Ons het nie geweet die water is komplimentêr nie (bietjie meer informasie met check-in sal lekker wees). 5. Was lekker dat die restaurant met ons gekommunikeer het per WhatsApp voor ons ingeklok het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vissershokpad, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e227af2a6dfae448a8c202b31524209c43160b36db0f2d848d94131aa89725e229856ca3fb9cd80fa8035c31ea4d24696f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Vissershok Road Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.79854997802 18.623612523079
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem