LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Meeresbrise | LekkeSlaap
+24

Meeresbrise

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landastraat, Skulphoek 3A, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Meeresbrise bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die kusdorpie, Struisbaai. Struisbaai spog met een van die langste ononderbroke wit strande in die Suidelike Halfrond en die wit vissershuisies, kleurvolle bootjies en die werkende hawe dra by tot die bekoring.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en en maak van 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort gebruik.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, en 'n toonbank met 2 stoele. Die kombuis lei na 'n oopplan-leefarea met 'n etenstafel vir 6, 'n binnebraai en 'n gemaklike sitarea met 'n TV. Gaste is welkom om hul eie DStv-slimkaart en -afstandbeheer saam te bring. Parkeerplek vir 1 motor is in die motorhuis beskikbaar. Ekstra parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die hoofstrand is die perfekte plek vir watersport soos kajakvaar, bootvaar, lyfplankry, visvang en branderplankry. Besoekers kan ook skulpies optel, langs die see stap en walviskyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Meeresbrise sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Meeresbrise
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Landastraat, Skulphoek 3A, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meeresbrise het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landastraat, Skulphoek 3A, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4018d3dabaf85530d1bd9d7c5b438b48f0a1cfc1eb5d569f787dc30ddfa324d3c2bfe7e696e482decdf065bb65e0f05e899c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Landa Street 3A Skulphoek 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -34.810763684996 20.043158318425
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!