Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerhof Luxury Glamping

Tentekamp
Grenache
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Grenache is ’n privaat glanskamptent vir 2 gaste en werk met sonkrag. Hierdie oopplan-eenheid het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Die kombuis is met ’n gasstoof, ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Bergwater word voorsien. Etes kan by die etenstafel voor die kaggel geniet word en daar is 'n warmbad. Die tent lei na ’n stoep wat ’n uitsig oor die vuurput en die omliggende omgewing bied. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Die grondpad is ongeveer 700 m lank.
- Grenache werk met sonkrag.
- Troeteldiere (verkieslik honde) is welkom indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R46, Wynkelders Hoek Plaas, Riebeeck Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cf2db95ee69501a57eabc5ed2c8cab455058aa113e089ff964c2cbb572237382e08a7d15befc0ca9de397214d91b5569e01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 Off the R46 Wynkelders Hoek Farm 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.409558866206 18.874193190144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem