Keidebees Akkommodasie by Meerkat Overnight Accommodation | LekkeSlaap
+5
+5

Meerkat Overnight Accommodation

13 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kokkewiet weg, , Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Meerkat Overnight Accommodation is 'n gerieflike oopplan-eenheid in Upington, naby aan al die restaurante en winkels.

Die eenheid het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, TV met volledige DStv, koffie- en teemaakgeriewe, en die slaapbank kan diens doen as 'n kinderbed op versoek (nie meer as 2 kinders nie).

Upington is bekend vir sy puik druiwe, rosyne en wyne wat verbou word op die Oranjerivier se vrugbare vloedvlaktes.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Meerkat Overnight Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 9 Kokkewiet weg, , Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Meerkat Overnight Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kokkewiet weg, , Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmNTlkYWY5LTkzZjctNDVkMi05Mzg2LTY0Yjc5NDdhZDNmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 4.5 9 Kokkewiet weg Keidebees 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -28.436764151495 21.297083169311
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za