Kaap St. Francis Akkommodasie by Meermin Cottage | LekkeSlaap
+23

Meermin Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meermin-laan 14 (h/v Da Gama-weg), Cape St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Meermin Cottage is 'n selfsorgkothuis op die hoek van Da Gama-weg en Meerminstraat in die bekoorlike dorpie Cape St Francis, 121 km vanaf Port Elizabeth-lughawe. Die residensiële eiendom bied uitsigte oor die Irma Booysen-natuurreservaat vanuit die sitkamer en sonstoep.

Die kothuis het slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, daar is 'n enkelbed vir 'n klein kind in die volledig beskutte toegemaakte sonstoep, en 2 enkelbeddens in die TV-sitkamer. Die badkamer het 'n stort en die kombuisie met 'n yskas, 'n oond, 'n tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond. Die sonstoep is van hout en glas en het 'n eetarea en 'n sitkamer met lieflike uitsigte.

Die buite-area het braaigeriewe en 'n stort met warm water. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek, en die kothuis het 'n aparte Rapid Response Security-stelsel.

'n Uitkykpunt met 'n uitsig oor die sanderige strand en die baai van Cape St.Francis al die pad na Shark Point is 2 minute se stap vanaf die eenheid. Die dorpie bied winkels en restaurante, en die plaaslike vliegveld is 4,6 km weg. Cape St Francis is gewild vir branderplankry, sowel as visvang, watersport, sandplankry, perdry, begeleide natuurstaproetes, kanaal- en riviervaarte en luilekker somerstranddae.

Slaapplek

’n Bespreking by Meermin Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Meermin-laan 14 (h/v Da Gama-weg), Cape St. Francis, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meermin-laan 14 (h/v Da Gama-weg), Cape St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA363f6f8dc3b22e5a7f8d47bdc29b6021dbfc3f6273828c963fc56094785cfc9a6918acebd7bb5f6a7f2f5dee193d5bbefe02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 700  per nag (plek vir 5) 14 Meermin Lane (corner of Da Gama Road) Cape St. Francis 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.202659448151 24.831308668071
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za