Mee's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mee's Place bied gerieflike akkommodasie in 'n selfsorgwoonstel aan die onderkant van die berg in Vishoek, sowat 950 m van Vishoek se strand, winkels en restaurante af.

Gaste het gedeeltelike uitsigte oor die see en die dorp van die houtdek en die aangrensende braai-area af. Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n aangrensende stort en toilet, 'n sitkamer en 'n kombuisie. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n vierplaatgasstoof, 'n oond en 'n mikrogolfoond. Die woonstel is ingerig met 'n TV en WiFi.

Gaste het privaat toegang en die gerief van inkopiesentrums, die middedorp, plaaslike restaurante en die strand, naby.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mee's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false