LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Melkboom Guest Farm | LekkeSlaap
+25

Melkboom Guest Farm

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkboom-plaas, Heidelberg , 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Melkboom is halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth, tussen Riversdal en Heidelberg, langs die N2 geleë. The verkeer kan moontlik steurend wees, maar dit is die perfekte oornagplek vir reisigers wat op soek is na rustigheid. Die gasteplaas bied 'n uitsig oor die Langeberge en nooi jou uit om hierdie puik akkommodasie teen bekostigbare tariewe te beleef.

Ons het 2 selfsorgkothuise.

Uilhuis, die eerste kothuis het slaapplek vir 4 gaste. Dit bestaan uit 'n en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en stapelbeddens, 'n oopplan-leefarea en -kombuis en braaigeriewe op die onderdakstoep.

Die Rondawel het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n koffie- en tee-hoekie met 'n TV in die kamer. Daar is 'n braai-area buite. Die rondawel kan ook as 'n tweede kamer vir die kothuis dien. Hulle is langs mekaar.

Stoepsit het slaapplek vir 5 gaste. Dis 'n baie lekker kothuis in die veld, sonder elektrisiteit. Die kothuis het 'n dubbel- en enkelbed in 'n slaapkamer en daar is 2 enkelbeddens in die leefkamer.

Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Ons bied ook staproetes, speelplek vir die kinders, swem, voëlkyk en M-Net en daar is 'n 'n volledige Kontinentale ontbyt en aandetes op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Melkboom Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Melkboom-plaas, Heidelberg , 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkboom Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkboom-plaas, Heidelberg , 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4ZmU1ZTZmLTdjYzctNDc2ZS04MzQwLTE3OGQ2MGI2MWIxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Melkboom Farm Heidelberg 6665 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.112582222222 21.090068333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!