Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkboom Self-Catering Villa

Melkboom Self-Catering Villa
Vanaf R5 200
R5 200 R4 680
per nag, vir 12 mense
  • Plek vir 12 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis bestaan uit 5 slaapkamers en 3 badkamers met nog 'n woonstel met slaapplek vir nog 2 gaste. Die slaapkamers is ruim en is toegerus met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en badkamers met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir kook en bevat geriewe soos 'n yskas en mikrogolf, oond en stoof, en oorgenoeg kasspasie met ander toebehore. Die sitarea en eetarea is oopplan met 'n groot eetkamertafel en stoele en gemaklike sitplek in die sitarea met reuse vensters wat ongelooflike see-uitsigte bied. Die TV-kamer het 'n groot platskerm-TV met vol DStv wat langsaan die eetarea is. As jy nie lus is vir kook nie, kan jy gerus gebruik maak van ons braaigeriewe in die agtertuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers met 'n addisionele woonstelletjie vir 2 ekstra gaste. Die slaapkamers is ruim en elkeen het of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens met 'n badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, ingeboude kaste en ander toestelle toegerus. Die sitarea en eetarea is oopplan en het 'n oorgrootte etenstafel en stoele en netjiese sitplek in die sitarea met vensters wat van die vloer tot die plafon strek en dus pragtige see-uitsigte bied. Die TV-kamer het 'n groot platskerm-TV met volledige DStv. Dit is langs die eetarea. Daar is ook braaigeriewe in die agtertuin.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R5 200
R5 200 R4 680
per nag, vir 12 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 23, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj1ZTR7W7mNgp3S0hKyqnlx3tkHGFXqTPDbTVvOSyOmh9lVa9qY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 200 nouVanaf R4 680 per nag, vir 12 mense 53 5 1 5 23 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.611877295266 19.379401355982
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem