Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbos 16th Avenue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 10:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 16th Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Melkbos 16th Avenue is 'n selfsorg-vakansiehuis in Melkbosstrand. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en weg van die gedruis van die stad.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers met storte en is ten volle gemeubileer. Drie van die slaapkamers het 'n koningingrootte- of dubbelbed en die ander slaapkamer het 'n dubbelstapelbed vir kinders. Daar is nie baddens nie. Elke kamer het ingeboude kaste. Die leefarea is oopplan met 'n braai en die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, lugbraaier, 'n oond met 'n stoof en oorgenoeg ingeboude kaste om eetgerei, breekware en ander toebehore te stoor. Gaste kan hul maaltye om die sessitplek-etenstafel geniet, of by die toonbank met 4 stoele.

Dié area lei na 'n stoep via stapeldeure. Die stoep het gerieflike en netjiese rusbanke. Gaste kan ontspan op die stoepmeubels en in die plonspoel afkoel, of gebruik maak van die buitebraaigeriewe. Daar is ook 'n trampolien vir kinders.

Parkeerplek vir 2 voertuie is buite op die perseel beskikbaar. Melkbos 16th Avenue is net 3 minute se stap van die strand af en 'n kort entjie vanaf restaurante. Ons is net 'n entjie se ry van verskeie besienswaardighede aan die Weskus af.

Slaapplek

’n Bespreking by Melkbos 16th Avenue sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Melkbos 16th Avenue
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 8

Ligging

  • 1 16th Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkbos 16th Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 10:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 16th Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5faf149488fa507caa14441d795df378924aeede9757fcea0d89c70149c0bbebc4311d75729c7595941d20e1fc1bbc15d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 1 16th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-10:00 09:00 -33.724830445682 18.445092737675
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem