Melkbos 9th Avenue

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Melkbos 9th Avenue bied gerieflike selfsorgverblyf in Melbosstrand en is loopafstand van die strand af.

Die huis het 3 slaapkamers, 'n oopplan-leefarea, aparte TV-kamer, braai-/vermaakkamer en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbeldeur en toegang tot 'n balkon met see-uitsigte wat ook 'n koel briesie inlaat op die warm somerdae. Verder het dié kamer ook 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelstapelbed en daar is 'n koningingrootte-bed in die derde slaapkamer. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond en 'n eetkamertafel met stoele. Die sitarea het 'n kaggel en die aparte TV-kamer beskik oor DStv Premium.

Die ruim vermaakarea het 'n balkon en binnebraaigeriewe. Gaste kan hulself verlustig in die luisterryke uitsigte vanaf die braaikamer en uitkykdek op die dak. Die leefkamer bied ook lugversorging.

Die vermaakarea het 'n pragtige see-uitsig en groot binnebraai. Dit is is baie naby die strand en vermaakkern.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Melkbos 9th Avenue gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false