Melkbos Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Melkbos Beach House is 'n selfsorghuis in die kusdorpie, Melkbosstrand. Die vakansiehuis is ideale naby die strand en die dorp se geriewe.

Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Op die onderste verdieping is die hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n volledige badkamer. Die vierde slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die twee kamers is op die boonste verdieping en deel die derde badkamer.

Daar is 'n goed-toegeruste kombuis op die onderste verdieping met die nodige toebehore, 'n eiland, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek en dit sitkamer langsaan het 'n TV met Netflix en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na die veranda wat spog met 'n ingeboude braai-area en stoepmeubels wat oor die swembad uitkyk. Parkeerplek vir voertuie is op die perseel beskikbaar. Die eiendom is ook naby die strand, restaurante, koffiewinkels en winkels.

Slaapplek

'n Bespreking by Melkbos Beach House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Melkbos Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false