Atlantic Beach Golf Estate Akkommodasie by Melkbosstrand Apartment | LekkeSlaap
+9
+9

Melkbosstrand Apartment

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Hare Circle 74, Atlantic Beach-landgoed, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2

Beskrywing

Melkbosstrand Apartment is op die veilige Atlantic Beach-landgoed in Melkbosstrand, sowat 2 km vanaf Melkbosstrand se strand geleë. Dis sowat 10 km vanaf Big Bay en 30 km vanaf Kaapstad se middestad.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus vir wegneemetes met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstofie, yskassie, breekware en eetgerei. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamerbank, koffietafel en TV met Premium DStv-kanale. Daar is 'n Weber-braai op die terras.

Die woonstel is onder die eienaar se hoofhuis en het 'n privaat ingang, tuintjie en veilige parkeerplek.

Die landgoed het 'n gholfbaan en bied gaste die natuur, stilte en sekuriteit.

Melkbosstrand is bekend vir sy mooi strand, watersport, natuur en goeie restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Melkbosstrand Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Melkbosstrand Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sea Hare Circle 74, Atlantic Beach-landgoed, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkbosstrand Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Hare Circle 74, Atlantic Beach-landgoed, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkNjM0NTFjLTM3YWQtNDQ5NC05NTQyLTEyYzY2OGE3ZDYwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 74 Sea Hare Circle Atlantic Beach Estate 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.73609 18.4453299
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za