Atlantic Beach Golf Estate Akkommodasie by Melkbosstrand Apartment | LekkeSlaap
+9

Melkbosstrand Apartment

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Melkbosstrand Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Martie W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed vir die doel.

Dit sal help om inligting te kry oor die plek se parkeerplek want die oprit is teen geweldige helling af wat dit moeilik maak om na die baie klein, nou gangetjie te gaan wat na die verblyf lei. Dit maak dit veral moeilik vir bejaardes om daar te beweeg.

Theuns B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B
Saam met vriende

Puik.

Uitmuntende gasvrou en eggenoot met hulp en daad, vriendelik en laat jou welkom voel van aankoms tot vertrek. Beddens en alle geriewe goeie gehalte en alles is daar wat jy mag benodig. Selfs Wi-Fi. Veilige parkering.

Melkbosstrand Apartment's terugvoer

Baie dankie, Theuns. Dit was lekker om julle as gaste te ontvang. Dankie dat julle die plekkie so netjies agtergelaat het.

Melkbosstrand Apartment
Eloise H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise H

We could not fault anything, it was perfect.

Mom and I loved the peacefulness of the apartment, it was super clean and had everything we needed. Great location, one can do quite a bit of sight-seeing in numerous directions. Our hosts was delightful and very helpful; we were able to take my fur baby with us which made it extra special.

Melkbosstrand Apartment's terugvoer

Many thanks, it was a pleasure having you and your well behaved doggy stay with us.

Melkbosstrand Apartment
Nick S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S

Dit is in 'n baie veilig omgewing en die gasheer is baie behulpsaam en vriendelik.

Dit is in 'n baie goeie en veilig omgewing.

Melkbosstrand Apartment's terugvoer

Baie dankie, dis altyd lekker om aangename gaste soos julle te huisves.

Melkbosstrand Apartment
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Hare Circle 74, Atlantic Beach-landgoed, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkNjM0NTFjLTM3YWQtNDQ5NC05NTQyLTEyYzY2OGE3ZDYwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 74 Sea Hare Circle Atlantic Beach Estate 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.73609 18.4453299
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za