Melkbosstrand Beach Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Melkbosstrand Beach Cottage bied gerieflike verblyf in 'n eenslaapkamer-eenheid wat volledig gemeubileer is en 'n oornagkamer in die kusdorpie Melkbosstrand. Die woonstel is stapafstand vanaf die strand.

Die selfsorg-eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n oopplan-leefarea en kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n ontbyttoonbank. Die eenheid het volledige DStv en WiFi.

Gaste het gebruik van die swembad en daar is veilige parkeerplek beskikbaar. Die nabygeleë strand is 'n gewilde plek vir vlieërbranderplankry en seilplankry. Daar is ook direkte toegang tot die strand via 'n wandelpad.

Kaapstad is slegs 'n halfuur weg en die MyCiTi-bushalte is gerieflike na aan die woonstel geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Melkbosstrand Beach Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R765 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]