Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkhout Family Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

MIA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Melkhout Family Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sone V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone V
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Didn't want to leave, it's your home away from home. Very neat and spacious, well equipped, and situated in the bush and mountains near the shopping areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda A

No unnecessary frills - simply perfect for us!

My elderly relative and I stayed in Wilderness for a couple of nights to break up the drive from Cape Town to St Francis Bay. Melkhout was perfect for us - no fancy frills that we'd never use and that would push the price up. Just practical necessities - like a gas bottle and camping kettle for that urgent cup of tea during load shedding! Yes, it's a duplex arrangement, but we never heard a peep from next door. There are stairs up to the front door and up to the main bedroom/ensuite, but my uncle managed them fine. We enjoyed sitting on the sunny back patio drinking our first coffee of the day and listening to the birds in the beautiful big trees extending up the wooded hill. The key safe arrangement meant we were independent and that the hospitality was not obtrusive. Yet, Mia was really responsive through text, and we knew she was on hand at a moment's notice if we needed anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lawrence K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence K
Saam met vriende

Relaxing.

Very peaceful and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious accommodation in a beautiful area.

Lovely house in a beautiful area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkhout Family Retreat se terugvoer

Thank you Elizabeth. It was a pleasure to host you.

Melkhout Family Retreat
Kate K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate K
Gesin met tieners

Lovely family getaway.

We loved our stay, peaceful surroundings with a lonely hiking trail which takes you all the way to the village.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geoffrey P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Geoffrey P
Gesin met tieners

Net wat ons nodig gehad het.

Melkhout was lekker wegbreek, as jy na 'n rustige wegbreek soek, is dit Melkhout, Wilderness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville R
Gesin met tieners

Die plek is baie netjies en baie privaat.

Ons het baie lekker gekuier. Die plek is baie mooi en die omgewing is baie stil. Geen voertuie en motors wat die heeltyd daar verbyry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan G
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier. Huis is goed toegerus.

Hierdie huis is in 'n baie lekker, stil area van Wildernis geleë. Die huis is goed toegerus en het alles wat mens benodig. Ons voel net dit moes aan ons bekend gemaak gewees het dat dit 'n duplekshuis is, met huurders langsaan. Buiten dit het ons baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkhout Family Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering en voorstel. Ek sal die inligting so aanpas.

Melkhout Family Retreat
Brink V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brink V
Saam met vriende

Vrek lekker!

Baie goeie ligging, baie goeie als actually. Sal definitief weer die plek bespreek, dit was awesome, lekker spacious, geen probleme. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkhout Family Retreat se terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Melkhout Family Retreat
Leighton P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leighton P
Saam met vriende

Relaxing and beautiful

Awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P
Saam met vriende

Baie gerieflik, goed ingerig vir alles.

Vriendelike diens, heerlike ruimte. Dis regtig lekker om 'n slag goeie diens te ervaar. Wanneer ons weer daar iewers moet wees, sal ons verseker weer Meklhout gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky N
Gesin met tieners

Heerlik, rustig, gemaklik, skoon, pratige area.

Ons het baie lekker gekuier. Alles was net soos belowe - eintlik beter. Wat 'n pragtige, rustige area. Dit het soos ons eie huisie gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkhout Family Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die pluimpie. Dis was 'n plesier om jul te huisves. Kom gerus weer.
Groete

Melkhout Family Retreat
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutlaan 1024, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80c5fbd669842466623d31539376847da5990b01634ac5c96ae901f6f90bcb804d828e094db7c3a9235eae6d70341f476605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 1024 Melkhout Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.992516013829 22.597611447152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem