LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mellish Beach House | LekkeSlaap
+17

Mellish Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mist-straat 7, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mellish Beach House is by die strand in Bloubergstrand geleë. Dit is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste, net 60 m van die strand af.

Die dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Dié slaapkamer het ook 'n TV, 'n yskassie, 2 kluise en toegang tot 'n stoep met 'n pragtige see-uitsig.

Die 2 slaapkamers op die grondverdieping het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en deel 'n badkamer met 'n stort. Die slaapkamers lei na balkonne, en een van hulle het ook 'n TV en 'n werkstasie.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en etes kan aan die etenstafel geniet word. 'n Aparte diepvrieskas is in die motorhuis beskikbaar. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.

Gaste kan in die sitarea voor die kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale ontspan. Die sitarea lei na die stoep met leunstoele en 'n 180°-uitsig oor die see.

Parkeerplek is in 'n afstandbeheerde dubbelmotorhuis beskikbaar.

Gaste kan swem, branderplankry of vlieërbranderry, en Mellish Beach House is 550 m vanaf Eden on the Bay-winkelsentrum en 900 m vanaf verskillende gewilde restaurante in Bloubergstrand.

Slaapplek

’n Bespreking by Mellish Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • De Mist-straat 7, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mist-straat 7, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7b8bb36111ec7625569a04ecabad3e177322fb90f4a6d09dc1ccdd842542a9cf666cd6f39d79c5506b52c41fbe6b3d716ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900  per nag (plek vir 6) 7 De Mist Street Bloubergstrand 7436 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.795531327723 18.458065889549
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!