Bela-Bela Akkommodasie by Mellowood House | LekkeSlaap
+29

Mellowood House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Mellowood House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gershom N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gershom N
Enkelreisiger

Very nice and comfortable and safe place.

The directions given was very good.

Mellowood House's terugvoer

Thank you for the lovely review, Gershom. It was a pleasure having you in our home.

Mellowood House
Waldi E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Waldi E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Heerlik in die natuur met geen selfone wat die rus versteur het nie.

Mellowood House's terugvoer

Dear Waldi,

Thank you so much for the lovely review. We hope to see you again.

Regards,
Ellie

Mellowood House
Dalene K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene K
Gesin met klein kinders

Dit was 'n genotvolle naweek.

Baie netjies en vriendelik, ontbyt uit die boonste rakke. Bedagsaam en baie hulpvaardig. Geen negatiewe opmerking om te maak nie. Die wooneenheid is netjies en skoon. Sal net voorstel dat die wooneenheid meer kindervriendelik kan wees soos plastiek bordjies en glase.

Mellowood House's terugvoer

Thanks for the lovely review. My apologies but I have lots of kids plates and glasses, I just didn't think. So sorry. Hope to meet up with you again one day. Regards, Ellie

Mellowood House
Hennie O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie O
Enkelreisiger

Hemel op Aarde.

Sal Mellowood enige tyd aanbeveel. Die gasvryheid was uit die boonste rakke. Die skoonheid en algemene diens was net puik. Die stilte en rustigheid kan mens nie meer voor vra nie. Is 'n uitstekende uitrus-plekkie in die bosveld. Die vriendelikheid en plat op die aarde houding van eienaars Gareth en Ellie is min te vinde. Baie dankie vir 'n wonderlike lang naweek.

Mellowood House's terugvoer

Thanks so much Hennie. It was a pleasure hosting you for the long weekend.
Take care.
Regards, Ellie

Mellowood House
Hans P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het die naweek geweldig baie geniet. Alles was soos dit geadverteer is. Ons het Saterdagoggend so 4.5 km gaan stap en so baie diere gesien. Dit was 'n heerlike naweek in die bos, nie ver van die huis af nie. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam met alles.

Mellowood House's terugvoer

Thanks so much, it was lovely having you here - the perfect guests and really nice people.
Take care, hope to see you again.
Regards,
Ellie

Mellowood House
Annamarie B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en pragtige uitsig.

Ons het direk baie welkom gevoel. Kos was baie smaaklik. Baie netjies. Pragtige uitsig.

Waldo V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker gebly, vriendelik ontvang, baie lekker, mooi plek, rustige omgewing.

Mellowood House's terugvoer

Thank you so much for staying with us. Hopefully we'll meet again. Regards, Ellie.

Mellowood House
Trienie C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Trienie C
Gesin met klein kinders

Baie gasvry - net min vir kinders om te doen.

Ons was net onder die indruk dat die verblyf in die Mabalingwe Wildreservaat was. Die eienaars was uitstekende gasheer en vrou. Baie lekker ontbyt gehad.

Mellowood House's terugvoer

Thank you so much for staying with us, and sharing your anniversary with us. Hopefully we'll meet again. Regards, Ellie.

Mellowood House
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thaba Moriri 23, Bela-Bela, 0481, Limpopo
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5pEsyfGMc4pDVpCB5FMJh666mtqRMf8M6ZTTpt4lvnYWwcK3tk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 23 Thaba Moriri Bela-Bela 0481 Limpopo 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -24.834092249411 28.159036309193
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za