Melozhori Private Game Reserve Cabin

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Melozhori Private Game Reserve Cabin is 'n selfsorghuis op 'n privaat wildreservaat in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n rustige atmosfeer, met die opsie vir wildkyk op die perseel.

Die huisie is in die middel van die reservaat geleë en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens, met 'n stort, toilet en wasbak in die badkamers.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en die sitkamer beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die huisie en daar is braaigeriewe vir gaste se gebruik.

1 wildrit per 2 nagte se verblyf is ingesluit en perdry kan ook op die perseel gereël word. Die reservaat spog met meer as 18 spesies wild en die meeste van die Kaap se inheemse plante en diere.

Slaapplek

'n Bespreking by Melozhori Private Game Reserve Cabin sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Melozhori Private Game Reserve Cabin gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false