Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melozhori Private Game Reserve Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 231 van die plaas Brakkefontein, Stormsvlei, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R60 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Melozhori Private Game Reserve Lodge bied selfsorgverblyf in 'n privaat reservaat sonder roofdiere, wat sowat 25 km vanaf Riviersonderend is.

Dié lodge het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 2 gastetoilette. Die 2 hoofslaapkamers het koninggrootte-beddens en dubbelslaapbanke, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamers het storte, baddens of albei.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit al die nodige toebehore in wat gaste nodig het om maaltye mee voor te berei. Die ruim oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 12, gemaklike banke en 'n groot kaggel. Die leefarea lei na die dek met 'n vuurput, randvloeiswembad en 'n uitsig oor die vallei.

Melozhori Wildreservaat is sowat 38 km vanaf Swellendam en 40 tot 45 km van die Bontebok Nasionale Park af.

Slaapplek

’n Bespreking by Melozhori Private Game Reserve Lodge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Lientjie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 14

Jaar gelys 7

Ligging

  • Erfdeel 231 van die plaas Brakkefontein, Stormsvlei, 6730, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R60 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R60 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 231 van die plaas Brakkefontein, Stormsvlei, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68341e34cd70757f1fb83e461710993d4b7327b3777acacce22299830739b7f0b068156e46d16acd29b62ef79076ea7322be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R60 000 per nag, vir 8 mense Portion 231 of the farm Brakkefontein Stormsvlei 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0445 20.116
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem