Melrose Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Melrose Place is in die hartjie van Muizenberg, net 'n entjie van die strandfront af. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede en is die ideale woonstel vir 'n paartjie wat 'n strandwegbreek beplan.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 volwassenes. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het gemaklike meubels en maaltye kan by die ontbyttoonbank of buite op die balkon geniet word.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Die oopplan-woonstel front suid en is in 'n stil systraat.

Slaapplek

'n Bespreking by Melrose Place sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Melrose Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R830 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za