Melrose Place Guest Rooms
Opsomming van Resensie
Barney K - Jun 2022
Gemiddeld
Skoon, netjies en voldoen aan alle verwagtinge.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Middag Barney
Baie dankie, ons waardeer dit.
Ons wag vir u volgende besoek.
Melrose Place-groete
Emmerentia P - Mei 2022
Gemiddeld
Voel tuis, veilig en baie behulpsaam.
Rian B - Mei 2022
Gemiddeld
Aangenaam.
Lees meerQuentin B - Mei 2022
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Chrissie V - Mei 2022
Gemiddeld
Ek dink dit is baie goeie waarde vir geld!
Harriet B - Apr 2022
Gemiddeld
.
Ferdie R - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie goeie akkommodasie en het ons goed geakkommodeer om te braai en eetsaal te gebruik.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kompliment sien uit daarna om u weer te ontvang.
Melrose Groete
Johan V - Mrt 2022
Gemiddeld
Volgende jaar met skole-atletiek slaap ons weer daar.
Annamarie B - Mrt 2022
Gemiddeld
Gerieflik en skoon.
Charl P - Feb 2022
Gemiddeld
Lekker en gerieflik.
Retief M - Feb 2022
Gemiddeld
Baie netjies en gemaklik.
Yolandi B - Feb 2022
Gemiddeld
Skoon, netjies en baie goeie diens ontvang.
Frans S - Feb 2022
Gemiddeld
I enjoyed the stay at the facility.
Thys F - Feb 2022
Gemiddeld
Goeie oornagplek vir vinnige besoek aan Potchefstroom.
Ilse S - Jan 2022
Gemiddeld
Absoluut uitstekend.
Charl P - Nov 2021
Gemiddeld
Baie lekker, maklik en gerieflik.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie.
Hoop ons sien u sommer gou weer.
Melrose groete
Gerhard D - Nov 2021
Gemiddeld
Gerieflik
Andries L - Nov 2021
Gemiddeld
Netjies, skoon, bekostigbaar en goed geleë.
Louis D - Okt 2021
Gemiddeld
Disappointing
Lees meerDylan L - Okt 2021
Gemiddeld
Great stay
Rina C - Aug 2021
Gemiddeld
Gasvry, vriendelik, gemaklik, pragtig, gesellig.
Rina C - Jul 2021
Gemiddeld
Lekker gesellige eetkamer, skoon en goed onderhou.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment. Ons waardeer.
Lizel B - Jun 2021
Gemiddeld
Die beste waarde vir geld.
Barney K - Mei 2021
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Rina C - Mei 2021
Gemiddeld
10 dae gebly om op kampus te skryf.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Middag
Baie dankie vir die kompliment.
Hoop ons sien jou weer.
Groete
Ruline
Lizel B - Apr 2021
Gemiddeld
Baie netjiese en bekostigbare akkomodasie naby NWU.
Tiaan E - Apr 2021
Gemiddeld
Heerlik. Gesellig.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Middag,
Baie dankie vir die baie mooi resensie.
Hoop ons sien julle baie gou weer.
Melrose Groete,
Ruline
Georgina K - Mrt 2021
Gemiddeld
So tuis gevoel, absolute waarde vir geld.
Michelle H - Mrt 2021
Gemiddeld
Pragtige plek, sal definitief weer kom kuier.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die groot kompliment.
Sien uit daarna om u weer te sien.
Melrose Groete
Ruline
Barney K - Mrt 2021
Gemiddeld
Sien sterre.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie hoop ons sien u gou weer.
Marihete M - Feb 2021
Gemiddeld
Beslis waarde vir geld en vriendelik.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Middag
Baie dankie vir die kompliment.
Hoop ons sien u gou weer.
Groete
Ruline
Nadia S - Mrt 2020
Gemiddeld
Awful experience, students were partying until 05:00 in the morning. I couldn’t take it and I checked out immediately in the morning.
Althea J - Mrt 2020
Gemiddeld
'n Nag oornag as gesin.
Stefan C - Feb 2020
Gemiddeld
Gerieflik en veilige omgewing en asook naby aan winkels ens.
Duncan D - Jan 2020
Gemiddeld
Het welkom gevoel.
Johan B - Jan 2020
Gemiddeld
Bou oulike plek. Waarde vir geld.
Johnny M - Jan 2020
Gemiddeld
Altyd 'n hoogtepunt om terug te gaan.
Kallie C - Jan 2020
Gemiddeld
Vriendelik en behulpsaam.
Jannes V - Okt 2019
Gemiddeld
Gerieflik en aangenaam.
Antoinette V - Okt 2019
Gemiddeld
Baie rustig.
Henry H - Okt 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Johnny M - Okt 2019
Gemiddeld
Baie tevrede.
Christiaan V - Okt 2019
Gemiddeld
Lekker.
Pieter V - Okt 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Renet V - Sep 2019
Gemiddeld
Dit was regtig lekker om na 'n moeë dag te kon stort en in 'n lekker gemaklike en skoon bed te rus.
Tina K - Sep 2019
Gemiddeld
Sal beslis weer daar tuisgaan.
Zelda P - Sep 2019
Gemiddeld
It suited all our needs.
Marnelda D - Sep 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Victor M - Sep 2019
Gemiddeld
Comfortable and centrally located.
Heleen B - Aug 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Ruhan V - Jul 2019
Gemiddeld
Beste keuse vir 'n naweek wegbreek.
Kai-uwe D - Jul 2019
Gemiddeld
Large, clean rooms with all necessary equipment.
Marthie R - Jun 2019
Gemiddeld
Baie netjies en sentraal geleë.
Gregory M - Jun 2019
Gemiddeld
It was good.
Gert L - Mei 2019
Gemiddeld
Baie goed, geen klagtes.
Louise C - Mei 2019
Gemiddeld
Sentraal en naby genoeg aan NWU.
Johnny M - Mei 2019
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Annelize O - Mei 2019
Gemiddeld
Plek was mooi skoon en Kevin was baie vriendelik.
Boitumelo M - Apr 2019
Gemiddeld
A great quiet place for a weekend out.
Pieter G - Apr 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies en sal enige dag weer daar oorbly.
Justin W - Apr 2019
Gemiddeld
Setup was beautiful and we couldn't have asked for any better value for money.
Menandie B - Apr 2019
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Janine V - Apr 2019
Gemiddeld
Baie gemaklik met als wat ons benodig het en meer.
Martha Magdalena S - Apr 2019
Gemiddeld
Baie netjies, net bietjie gesukkel om die kode van die hek te kry.
Nozipho M - Mrt 2019
Gemiddeld
Excellent.
Niek M - Jan 2019
Gemiddeld
Rustig, veilig en netjies.
Jan V - Jan 2019
Gemiddeld
Gemaklike verblyf.
Jan V - Jan 2019
Gemiddeld
Gemaklike verblyf.
Antoinette V - Nov 2018
Gemiddeld
Baie skoon en opsigter is baie stiptelik en vriendelik.
Hein N - Okt 2018
Gemiddeld
Baie netjies en skoon en baie gerieflik.
Marianna P - Sep 2018
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs, skoon, rustige verblyf met genoeg geriewe vir 'n gemaklike bly van 1 dag tot 'n week. Onderdakparkering vir die voertuig.
Anne J - Sep 2018
Gemiddeld
Was heerlik.
Christa S - Aug 2018
Gemiddeld
Baie goed.
Rianda J - Aug 2018
Gemiddeld
Gerieflik!
Gerhard S - Jul 2018
Gemiddeld
Voldoen aan vereistes.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Goeiedag Gerhard,
Baie dankie vir jou terugvoer, sonder u insette sal dit vir ons onmoontlik wees om te verbeter. Ons is bewus van die swak sein en probeer ons te alle tye om in ons gaste se behoefte te voorsien sodra hulle ons laat weet van 'n Wi-Fi probleem en dan word dit gewoonlik dadelik reggestel waar moontlik. Daar word van die begin van die jaar af regoor Potchefstroom Fibre gedoen deur Safricom en voorsien ons beter kommunikasie in die nabye toekoms.
Vriendelike groete,
Wilma de Beer
Marinda S - Jul 2018
Gemiddeld
Geen warm water vir stort as jy 2 mense is nie.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Hallo Marinda, Ons bestaan nou net so bietjie meer as 'n jaar en 'n half en huisves ons baie pare besoekers en nog nooit het iemand 'n probleem gehad met nie genoeg warm water nie, in teen deel het ons familie kamers wat 3 tot 4 persone kan akkommodeer met dieselfde grootte geyser 150 liter wat oor as genoeg is vir 2 persone. Ons het ook aangebied om u 'n ander kamer te gee om te stort maar het u dit van die hand gewys.
Katja B - Jun 2018
Gemiddeld
I had a pleasant and comfortable stay.
Anet C - Mei 2018
Gemiddeld
Lekker.
John S - Mei 2018
Gemiddeld
Billik, lekker gebly.
Christa S - Mei 2018
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam.
Andre B - Mei 2018
Gemiddeld
Baie goeie diens.
Danette V - Apr 2018
Gemiddeld
Baie mooi kamers, alles soos geadverteer.
Nadia V - Apr 2018
Gemiddeld
Aangenaam.
Danie L - Mrt 2018
Gemiddeld
Dit was gemaklik naby ons besoekpunt.
Morne S - Mrt 2018
Gemiddeld
Een nag oorgeslaap, alles was netjies.
Muruim V - Mrt 2018
Gemiddeld
Is netjies en personeel behulpsame.
Anri H - Mrt 2018
Gemiddeld
Aangename ervaring.
Jaco V - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie netjies. Net reg vir ons behoeftes gewees.
Elmarencia C - Mrt 2018
Gemiddeld
Good service and friendliness.
Louis B - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Lynette V - Mrt 2018
Gemiddeld
Veilige, netjiese verblyf.
Willie S - Feb 2018
Gemiddeld
Netjies.
Adri V - Feb 2018
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.
Celeste T - Feb 2018
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Herman L - Jan 2018
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
H F - Jan 2018
Gemiddeld
Baie rustig en mooi gastehuis.
Sylvia V - Des 2017
Gemiddeld
Dit was net 'n vinnige nag se oorslaap, maar baie lekker.
Esmerelda F - Nov 2017
Gemiddeld
Uitstekend.
Iline H - Okt 2017
Gemiddeld
Netjies en veilig.
Hannes B - Okt 2017
Gemiddeld
Baie gemaklik.
Hein N - Okt 2017
Gemiddeld
Baie gerieflik, skoon, netjies, naby alles en sentraal.
Riana V - Okt 2017
Gemiddeld
Baie lekker gekuier by Aardklop.
Heloïse H - Okt 2017
Gemiddeld
Gemaklik.
John A - Okt 2017
Gemiddeld
Conveniently placed and good security, owner always available on WhatsApp.
Yolanda P - Okt 2017
Gemiddeld
Recommend
Deon V - Okt 2017
Gemiddeld
Netjiese verblyf met alles wat jy benodig, en ook baie goed geleë.
Henry O - Okt 2017
Gemiddeld
Uitstekend
Hannelie B - Okt 2017
Gemiddeld
Pragtige, netjiese en ruim.
Regina B - Okt 2017
Gemiddeld
Netjies en rustig.
Elnette C - Okt 2017
Gemiddeld
Gemaklik, netjies en stylvol.
Alta K - Sep 2017
Gemiddeld
Baie netjiese plekkie. Pragtig skoon.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Goeiedag Alta,
Baie dankie vir jou resensie, ons hoop ons sien jou binnekort weer.
Deon Phillips P - Aug 2017
Gemiddeld
Great service.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Good day Phillip,
Thank you for your review, hope to see you soon again.
- Kapasiteit: 34 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilgenstraat 18, Potchefstroom, 2522, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom