by @ Melsetter's Guest Rooms | LekkeSlaap
+67

@ Melsetter's Guest Rooms

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 177 resensies vir @ Melsetter's Guest Rooms
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Joan S - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Home away from home".

Ons het heerlik gekuier. Baie netjies en vriendelike diens. Ons sal beslis weer hier oorslaap.

Jan U - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik.

Vriendelike diens. Loop die ekstra myl.

Jerine D - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerine D
Enkelreisiger

Puik.

Het vir 'n tweede keer hier gebly. Altyd lekker.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Jerine, jy is altyd baie welkom.

@ Melsetter's Guest Rooms
Altus B - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Altus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net 'n oornagstop.

Daar moet aandag gegee word aan klein dinge wat nie reg werk nie. Geen groot probleme nie.

Yolandi P - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi P
Gesin met klein kinders

Baie gasvry! Heerlike beskuit!

Dit was heerlike oornagplek. Lekker warm komberse op die beddens. Eienaars dadelik beskikbaar as daar 'n probleem opduik. Beskuit tuisgebak en heerlik! Baie dankie vir julle gasvryheid!

Jopie B - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek om te oornag.

Die vriendelikheid waarmee gasheer Arthur ons ontvang het, was 'n welkome lafenis na die lang rit. Hy het ook seker gemaak dat hy alle inligting wat ons sou benodig het, duidelik kry. Die woonstel is baie netjies en ook baie goed toegerus, goeie waarde vir geld. Ons sal enige tyd weer daar oornag.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Jopie, dit is n riem onder die hart om sulke pragtige waarderende terugvoering te ontvang. Ons is baie dankbaar as ons gaste hul verblyf geniet. Arthur is 'n juweel. Kom asb weer.
Vriendelike groete
Margaret

@ Melsetter's Guest Rooms
Andre S - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie hulpvaardig.

Baie lekker, sal weer daar oorslaap.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Andre dis is vir ons n groot vreugde as ons gaste hulle verblyf geniet.
Kom asb weer.
Vriendelike groete
Margaret

@ Melsetter's Guest Rooms
Egbert V - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Egbert V
Enkelreisiger

Gerieflike, goed toegeruste kamer.

Ek het al voorheen hier gebly en sal definitief weer.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Egbert, jy is baie welkom.

@ Melsetter's Guest Rooms
Rikus P - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus P
Enkelreisiger

Was daar vir werk. Die mense was baie vriendelik en die plek baie netjies en skoon.

Die mense was baie vriendelik en daar was alles en nog meer wat 'n mens nodig gehad het.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Rikus, jy is altyd baie welkom.

@ Melsetter's Guest Rooms
Cornelius J V - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius J V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant stay. Margaret was exceptionally helpful especially when we got lost! She actually came and fetched us. Will stay there again.

Parking was secure. The room was neat, clean and tidy and the en-suite shower was easy accessible. All basic needs were available plus a few extras!

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Thank you a lot for the very flattering review.
Hope to see you guys soon again.

@ Melsetter's Guest Rooms
Riaan E - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan E
Gesin met tieners

Gemaklik.

Heerlik gebly, stil, rustige omgewing en eienaars vriendelik en baie behulpsaam.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Hallo Riaan, dis altyd vir ons lekker om ons gaste te ontvang en van diens te wees. Kom asb weer.

@ Melsetter's Guest Rooms
Alta L - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and helpful staff. The bed was very comfortable.

The room we had, had only one chair.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Thank you for the good review, Alta. We are glad you enjoyed your stay.

Please come again.

@ Melsetter's Guest Rooms
Michelle V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met tieners

Skoon, vriendelik en gesellig.

Daar was moeite gedoen met ons, dankie! Die eienaar was vriendelik!

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Michelle, julle is altyd baie welkom.

@ Melsetter's Guest Rooms
Sakkie D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie D
Besigheidsreis

Baie goed.

Sal definitief weer daar bly.

Elne C - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elne C
Gesin met klein kinders

Netjies en heerlike rusplek vir aand.

Gastehuis baie netjies en ons is vriendelik ontvang. Sal vir seker weer die gastehuis besoek!

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Elne. Julle is baie welkom.

@ Melsetter's Guest Rooms
Rene T - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, netjies en veilig.

Baie netjiese, gerieflike skoon verblyf. Ons het 'n baie goeie ontvangs gehad en Margaret het uit haar pad gegaan om dit gerieflik te maak. Sal dit enige tyd aanveveel.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Rene! Ons is bly julle het julle verblyf geniet.
Kom asseblief weer.

@ Melsetter's Guest Rooms
Hennie S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S
Enkelreisiger

Goeie ontvangs, en netjiese binne.

Stil omgewing, goeie nagrus gehad. Parkering veilig.

Marinda G - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G
Saam met vriende

Margaret is 'n wonderlike gasvrou.

Mooi plekkie, kamers en badkamers is pragtig. Veilige parkeerplek. Kussings is 'n bonus. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Hennie Coetzee D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie Coetzee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker oornag.

Ontvangs deur die ontvangs-beampte was uitstekend en het ons dadelik laat tuis voel en hy het ons onmiddellik georiënteer oor wat waar is in die omgewing, baie behulpsaam en vriendelik.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Hennie. Ons is baie dankbaar vir ons bestuurder se puik diens.

@ Melsetter's Guest Rooms
Oe F - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oe F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek met vriendelike diens. Beslis die moeite werd!

Die plek is baie veilig, netjies en mense het ons vriendelik verwelkom! Sal beslis aanbeveel.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Via. Ons ontvang julle graag weer. Vriendelike groete
Margaret

@ Melsetter's Guest Rooms
Piet S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het oornag in Bloemfontein na kuier in die Kaap. Heerlik geslaap.

Ons kon van swembad ook gebruik. Rokers moet buite rook.

Anton E - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E

Ons het oornag na 'n fietswedren.

7 van ons was op 'n fietswedren en het na die wedren hier oornag. Margaret was baie vriendelik en het ons geakkommodeer alhoewel ons 'n ekstra persoon was, het hulle ook gou gehelp met 'n ekstra bed. Ons het baie lekker gebly en ek sal Melsetters onthou vir my volgende oornag in Bloemfontein.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Anton. Dit was baie lekker om julle te ontvang. Ons wil altyd graag ons gaste help waar moontlik. Sien julle weer. Julle is baie welkom.

@ Melsetter's Guest Rooms
Sorita G - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Gaan altyd terug.

Vriendelike gasvrou. Gaan altyd terug.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Sorita jy is altyd baie welkom.

@ Melsetter's Guest Rooms
Robin E - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin E
Gesin met tieners

A lovely stop over for those seeking a friendly and pleasant experience.

Quiet, clean and comfortable rooms, well equipped and private.

Henry R - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies, alles verskaf wat nodig is.

Lise S - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf.

Hulle verskaf beskuit en melk,wat heerlik is. En hulle het spesiaal vir ons na 22:00 laat inklok.

Johan S - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Vriendelike diens! Skoon en lieflike plek soos die laaste keer wat ons daar was.

Petro M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M

'n Belewenis wat my menswees verryk het.

Om met 'n besige skedule in 'n vreemde stad op 'n vreemde bed te slaap, laat my nie altyd maklik ontspan en rustig slaap nie. By Malsetter's Guest Rooms het ons soveel meer ontvang as waarvoor ons betaal het. Die vriendelikheid van Margaret en Boytjie het ons so tuis laat voel. 'n Kwaliteit matras is altyd vir my die heel belangrikste naas netheid. Ons het beide en soveel meer mooi vir die oog ontvang. Dankie vir 'n wonderlike nagrus en uitstekende diens. Ons sal verseker weer inloer.

Lise S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vir 'n afspraak, die verblyf was baie netjies.

Vriendelike ontvangs. Die enigste ding is die veiligheidshek wat 'n mens met die hand moet oopsluit en oopstoot voel vir my bietjie onveilig in die aand.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, LIse. Jammer vir die ongerief. Die motorhek van hek 3 is op ons begroting vir hierdie jaar. Ons vertrou as jy weer kom sal jy nie dieselfde probleem ondervind nie.
Vriendelike groete
Margaret

@ Melsetter's Guest Rooms
Alecia D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia D
Saam met vriende

Great place to lie down before driving through to Cape Town.

Very neat and tidy, was very pleasant. Would stop there again if it's on my route to my destination for sure.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Thanks Alecia, you are most welcome!

@ Melsetter's Guest Rooms
Neil P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil P
Gesin met klein kinders

Lekker geslaap, dis al wat tel.

Die aircon was 'n plus en dit baie waardeer, nie baie gastehuise in Bloem het nie.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Dankie Neil, al ons kamers het gelukkig lugverkoelers.
Kom kuier gerus weer.

@ Melsetter's Guest Rooms
Darryl D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl D
Enkelreisiger

Rustig en gerieflik.

Die omgewing is rustig en die kamers is baie goed ingerig. Dit is in 'n goeie woonbuurt geleë.

Erika B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika B
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs. Die kamer is gerieflik en skoon.

Baie behulpsame personeel. Die kamer was skoon en gemaklik.

Julie D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en luuks.

Kamer luuks en regtig baie skoon en netjies. Vriendelike gasheer en baie behulpsaam. Maklike toegang vanaf en na die N1.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Julie ons geniet ons gaste en wil graag vir hulle die beste gee.

@ Melsetter's Guest Rooms
Ronel D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut lekker verblyf.

Margaret dink aan elke klein dingetjie. Hulle het uit hul pad gegaan om ons te laat tuis voel. Ek was regtig beïndruk.

Joa W - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa W
Saam met vriende

Wat 'n fantastiese plek!

Ons was 5 persone wat oorgeslaap het. Die kamers was pragtig en so keurig versier! Alles was skoon, netjies en uiters gerieflik. Dit was die eerste plek van ons vakansie waar alles in oorvloed was ─ koffie, tee, melk, heerlikste beskuit en nog sjokolade ook. Baie dankie Arthur! Jy was so gasvry en is 'n wonderlike bestuurder wat alles vir gaste gerieflik maak. Hierdie is regtig 'n juweel in Bloemfontein!

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Joa, ons gaste se tevredenheid is ons grootste belonging.
Kom asb weer.
Groete
Margaret

@ Melsetter's Guest Rooms
Andre D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Vriendelik, skoon, netjies, stil.

Alles was skoon, netjies en die eienaar was vriendelik en besorg.

Willie K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K
Saam met vriende

Eienaars laat jou sommer dadelik welkom voel by die netjiese plekkie.

Gerieflik geleë reg langs die N1.

Candi J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candi J
Gesin met klein kinders

The absolute best stay over we have ever experienced.

We travel every year in December with our young kids and teenager since 2008 and always stay over in Bloem on our way home. This guest house was the absolute best one we have ever stayed at. The hosts were so friendly and welcoming, the rooms were amazing and the facilities were great. We normally leave around 7am in the morning from a stay over, but we were so relaxed and enjoying the guesthouse so much, that we only left just before 9am. It's definitely a great experience and the hosts really go out of their way to make you feel like you are at home away from home. There was open WiFi, DStv, Netflix and Showmax. And the hosts recommended an amazing restaurant which is family friendly and just 3km from the guesthouse, called Copper Clover. Wow wow wow, just amazing atmosphere and food. This guesthouse will now be the only one we stay at in Bloem. We absolutely loved it! I told my husband that I would drive to Bloem for a weekend, just to have another stay over at the guesthouse.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Wow Candi, thank you very much for this beautiful and encouraging review. We are thrilled that you enjoyed your stay. Definitely do come again please.
Kind regards,
Margaret

@ Melsetter's Guest Rooms
Carin M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M
Saam met vriende

'n Plesier van die inklok tot die uitklok.

Nog voor ons aankoms, het ons 'n WhatsApp-boodskap ontvang met die nodige inligting om die gastehuis te bereik en te kontak. Arthur, die bestuurder, het ons vriendelik ontvang en uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Alhoewel ons nie vir aandete bespreek het nie, was hy bereid om vir ons 'n ete te berei aangesien meeste restaurante en eetplekke gesluit was. Die kamer was uitstekend toegerus en ons het elkeen 'n sjokolade-bederfie op ons beddens gekry. Dit was skoon en netjies met volledige handdoekstelle (bad/gesig) vir elke persoon asook voldoende pakruimte vir klere. Die yskas/vrieskas het selfs ys beskikbaar gehad. Alle inligting i. v. m. die gastehuis en eenheid was uitgedruk en duidelik sigbaar in die eenheid, insluitend WiFi-wagwoorde en TV-funksies bv. Netflix. Daar was alles en nog meer wat 'n reisiger voor kon vra. Baie dankie aan Arthur wat ons verblyf uitnemend gemaak het. Ons sien julle beslis weer.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Wat pragtige oorsig en getuienis! Baie dankie vir jou vriendelike woorde, Carin. Ons waardeer dit opreg.

@ Melsetter's Guest Rooms
Riana F - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana F

Baie netjies, vriendelike gasvrou en gasheer. En vir ons heerlike beskuit in die kamer gelos saam die koffie.

Daar was ook 'n lekker swembad om in af te koel na die lang pad. Kamer het ook lekker lugversorging gehad en 'n lekker groot stort om die stoffies af te was.

Natalie W - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie W
Gesin met tieners

Heerlike swembad en moeite is gedoen met die kamer en om alles wat nodig is byderhand te hê.

Pragtige swembad en naby aan resturante. Die plek was baie netjies en het alles wat ons nodig gehad het.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Hallo Natalie,
Ons is baie dankbaar julle het jul verblyf aangenaam gevind. Ons gaste se tevredenheid is ons strewe. Ons wil graag 'n tuiste in Bloemfontein vir elke gas probeer skep.
Kom asseblief weer.
Vriendelike groete,
Margaret.

@ Melsetter's Guest Rooms
Katy W - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Katy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well equipped. Comfortable. Convenient. Affordable.

Loved our stay. Our host was very pro-active in communicating with us on our day of arrival, with all the relevant information. We stayed in the unit with a lovely corner bath which was the cherry on top. Very convenient location with many take away or eat out options close by.

Dénis J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dénis J
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly en die kinders kon lekker swem.

Baie netjiese en skoon gastehuis, beveel aan vir enige gesin.

Retha V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, skoon en netjiese verblyf.

Ons het 'n baie gerieflike eenheid gehad. Baie netjies met klein ekstras soos die KitKat en tuisgebakte beskuit.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Retha ons is bly julle het julle verblyf geniet.
Kom asb weer.
Groete
Margaret

@ Melsetter's Guest Rooms
Anike V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anike V
Gesin met klein kinders

Netjies en gerieflik.

Goeie oornag plek met braai en swem fasiliteite. Lekker atmosfeer en veilig.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Anike, ons is baie bly julle het jul verblyf geniet. Kom asb weer.

@ Melsetter's Guest Rooms
Christo W - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oornagverblyf.

Baie netjies en skoon en goed toegerus, maar moeilik geslaap met geraas elke nou en dan. 02:20 in die oggend ure wakker gemaak deur mense wat mekaar luidrigtig groet buite - nogals steurend as jy weet daar is 'n lang pad wat wag in die oggend.

Hanlie W - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie W
Gesin met tieners

Uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Uitstekende waarde vir geld.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Dankie Hanlie, tevrede gaste is ons beste vergoeding. Dit was lekker om julle hier te ontvang.

@ Melsetter's Guest Rooms
Hildegard L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit was aangenaam, sal weer gaan.

Lalla L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lalla L
Saam met vriende

Gerieflik met troeteldiere.

Netjiese, veilige en gerieflike verblyf. Nr 1 keuse om oor te slaap met jou troeteldier.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Dankie Lalla! Sien julle weer.

@ Melsetter's Guest Rooms
Danie B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Gesin met tieners

Baie rustig en veilig met gasvrye ontvangs!

Ons het baie lekker geslaap, baie dankie!

Retha V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagplek.

Flinke diens. Skoon en netjiese gastekamers. Goed geleë. Billike tariewe.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Retha, ons waardeer jou positiewe kommentaar. Ons streef daarna om ons gaste se verblyf aangenaam te maak. Kom asseblief weer.

@ Melsetter's Guest Rooms
Linda D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Gesin met tieners

Skoon en gerieflik, gasvry ontvang.

Margaret is 'n baie gawe gasvrou. Ons was bietjie vroeg, maar sy het ons geakkomodeer. Die kamer is heerlik toegerus en skoon. Lekker gebly.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Linda dit was lekker om julle te akkommodeer. Kom asb weer.
Vriendelike groete
Margaret

@ Melsetter's Guest Rooms
Myles V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myles V
Enkelreisiger

Aangenaam, skoon met vriendelike ontvangs.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant, clean with friendly reception.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Thanks Myles much appreciated.
Please come again.
Kind regards Margaret

@ Melsetter's Guest Rooms
Hennie C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Die oornagverblyf was aangenaam.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Dankie Hennie ons is baie bly julle het julle verblyf geniet. Kom asb weer.
Vriendelike groete
Margaret

@ Melsetter's Guest Rooms
Jerine D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerine D
Enkelreisiger

Baie lekker.

Baie veilig en stil area. Baie lekker gebly. Dankie vir julle vriendelikheid.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Jerine.
Kom asseblief weer.
Groete
Margaret

@ Melsetter's Guest Rooms
Lee-ann D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann D
Gesin met klein kinders

Fantasties! 10/10

Bietjie ver van die lughawe geleë, maar andersins puik! Netjies. Die eienaars doen rerig baie moeite.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige kommentaar Lee-ann.
Kom asseblief weer.
Groete
Margaret

@ Melsetter's Guest Rooms
Hannelie C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C
Gesin met tieners

Was vir ’n troue daar.

Het oorgeslaap vir ’n troue. Dit was baie lekker.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet, Theunis. Kom asb weer.

@ Melsetter's Guest Rooms
Nomsa H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nomsa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was okay.

It was okay, except they complain even you laugh and say you're making a noise.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Nomsa we must consider other guests and not make excess noise. You very talking very loudly on the telephone.

@ Melsetter's Guest Rooms
Rikus P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus P
Saam met vriende

Baie netjies en vriendelik.

Was baie netjies gewees en het alles en nog meer wat mens soek in die kamer.

Madeleine D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies en gerieflik.

Hierdie is voorwaar 'n plekkie waar ek weer sal oorslaap.

Hannelie C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C
Gesin met tieners

Een nag se verblyf.

Skoolbyeenkoms gehad.

Ronel S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met vriende

Aangenaam

Baie lekker gebly @ Melsetter's.

Pierre S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Die gasvrou het geen moeite ontsien om ons te laat tuisvoel nie. Etes was vyfster!

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Pierre dit was n voorreg om julle te ontvang. Kom asb weer.

@ Melsetter's Guest Rooms
Stephen D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen D
Gesin met tieners

Baie lekker, vriendelik en hartelike ontvangs.

Baie gerieflike akkommodasie. Goeie ligging.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Stephen,
Ons ag ons gaste se gerief, veiligheid en tevredenheid baie hoog.
Kom asseblief weer.
Vriendelike groete.
Margaret

@ Melsetter's Guest Rooms
Miles D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Miles D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay.

Room very clean and well-prepared, bed comfortable and warm, electric blankets fitted, tea, coffee and delicious rusks supplied. Bathroom spotless and plenty of hot water, complimentary soap, shampoo etc. supplied. Will definitely use this place again.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Thanks Michael, your kind review is much appreciated.
We would love hosting you again.
Kind regards,
Margaret Melsetters

@ Melsetter's Guest Rooms
Jenny L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant but a bit cramped space-wise.

We found the room a bit small for what it had in it and would recommend it but mention that it was a bit of a tight squeeze.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Thanks for your kind comment, Jennifer. You were free to choose form several other larger rooms with a slightly higher rate per night.

@ Melsetter's Guest Rooms
Shereen J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen J
Gesin met klein kinders

All our needs were catered for.

Awesome place to stay.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Thanks a lot Shereen, you are most welcome. Please come again.

@ Melsetter's Guest Rooms
Venessa V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagverblyf

Ons het baie lekker oorgeslaap by Melsetter's Guest House. Ons sal vir seker weer teruggaan vir meer as een aand die volgende keer. Hopenlik kan ons ook dan daardie lekker beskuitresep kry.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Hallo Venessa
Jy is welkom.
Ek stuur vir jou die resep.
Vriendelike groete
Margaret

@ Melsetter's Guest Rooms
Hendrik B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Gasvrou laat jou dadelik tuis voel. Alles in die kamer is baie netjies. Sal dit beslis aanbeveel.

William M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William M

Die plek is netjies.

Gasvrou ook baie hulpvaardig. Ons almal was baie tevrede. Goed goed goed. Baie tevrede, netjies.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie William. Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Kom asb weer.

@ Melsetter's Guest Rooms
Willie F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike akkommodasie in goeie veilige woonbuurt in Bloemfontein.

Melsetter is baie gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n veilige woonbuurt in Bloemfontein. Voldoende parkering beskikbaar. Margaret het ons vriendelik ontvang. 'n Sjokoladestafie het ons spesiaal laat voel. Alles was skoon en netjies. Kombuis maak vir omtrent alles voorsiening. Ideale oornagplek tussen Gauteng en die Kaap.

Jangke P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jangke P

Gasvryheid en mooi versorgde plekkie.

Perfek vir ’n selfsorgeenheid. Alles wat mens nodig het en nog meer. Baie vriendelike en mooi diens.

Marius K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Saam met vriende

Lovely place to stay.

Parking a bit of a problem but not a issue.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Marius ons is baie bly julle het lekker gekuier. Kom asb weer.

@ Melsetter's Guest Rooms
Piet D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D
Saam met vriende

Goeie oornag fasiliteit.

Puik oornag gaste kamers. Personeel baie vriendelik. Naby inkopiesentrum. Kamers baie skoon en netjies.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Piet,
Ons poog om ons gaste n aangename verblyf te verseker.
Kom asb weer.
Vriendelike groete,
Margaret

@ Melsetter's Guest Rooms
Liesel D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel D

Oorslaap op pad Merweville toe.

Sien sterre.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Liesel, ons is baie bly julle het julle verblyf geniet. Kom asb weer.
Groete
Margaret

@ Melsetter's Guest Rooms
Richard P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet safe neighbourhood.

Clean comfortable rooms. Shower cubicle quite small for an average person. Hand basin was blocked.

Hottie O - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hottie O
Saam met vriende

Fantastiese ervaring met die heerlikste kos.

Margaret is 'n ongelooflike gasvrou en maak die lekkerste kos. Alles was perfek.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Dankie Hottie.

@ Melsetter's Guest Rooms
Hannes V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, baie netjies en skoon. Baie vriendelike gasvrou.

Hierdie is die ideale oornagfasiliteit vir ons. Dit is baie gerieflik, bekostigbaar en netjies. Veiligheid is ook 'n belangrike faktor en hierdie gastehuis en omgewing skep die gevoel wat nodig is vir 'n goeie nagrus.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar, Hannes. Dis ons begeerte om ons gaste in netjiese, veilige omstandighede te huisves en dat hulle werklik tuis moet voel. Hierdie is ons gaste se Bloemfontein huis. Kom asb weer.

@ Melsetter's Guest Rooms
Marene V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en keurig!

Die kamer is gerieflik ingerig met alles wat nodig is. Alles is keurig en skoon. Margaret is 'n vriendelike en loviale gasvrou. Ek sal Melsetter's beslis aanbeveel.

Annalisa B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste oornagplek in Bloemfontein.

Die kamer is baie netjies en dit is perfek ingerig. Yskas, mikrogolf, televisie en nog meer. 'n Wonderlike warmstort na 'n lang dag op die langpad, is hemels. Het heerlike koffie geniet in ons kamer met die koffie- en teegeriewe en die beskuit is uit die boonste rakke. Definitief ons oorslaapplek vir ons volgende reis of selfs net vir 'n lekker kuiertjie in Bloemfontein. Dankie Melsetters Gastehuis vir julle wonderlike gasvryheid. Sien julle binnekort weer!

Ina E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina E

Ek het die kuier baie geniet.

Die kamer was netjies. Daar was warm water. Ek was aangenaam verras om eetgerei in die kamer aan te tref. Ons het veilig gevoel.

Tanya B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Gesin met klein kinders

Comfortable and clean unit with very friendly service.

Margaret and her staff went out of their way to make us feel welcome. The unit gets cleaned everyday, the staff washed our clothing without being asked/told which was a huge blessing as we were due to further our travels after 1 week stay at Melsetters. We enjoyed the home baked rusks with our coffee in the morning. Thank you for your friendliness.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Thanks, Tanya
Much appreciated.
Please come again.

@ Melsetter's Guest Rooms
Arusha E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arusha E
Enkelreisiger

Baie mooi, luuks en ‘n plesier om daar te bly.

Dis 'n baie lekker gastehuis as jy besigheid in Bloemfontein het selfs net vir 'n oornag op pad na jou eindpunt. Dit is baie mooi, moeite word gedoen met die kamers en geen probleme of moeilikhede nie. Dis ook in 'n baie veilige buurt.

Jacques V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met vriende

Lekker.

Goeie stil area en toeganklik.

Piet F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet F
Besigheidsreis

Ek is goed ontvang, het lekker geslaap en 'n gesonde ontbyt geniet. Aanbevelingswaardig.

Ek dink die gatehuis bied alles wat 'n mens nodig het teen 'n baie billike prys.

Neil O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil O
Gesin met klein kinders

Baie lekker en huislik.

Skoon, netjies en vriendelik.

Daan V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan V
Besigheidsreis

Absoluut baie goed!

Margaret het my baie vriendelik verwelkom en my alles gewys en onmiddellik baie tuis laat voel. Ek was gelukkig in die opsig dat ek genooi is om as gas by die aandete aan te sit saam met haar familie wie by haar gekuier het. Ek waardeer dit baie en sal dit nooit vergeet nie.

Leon K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs een aand hier oorgeslaap op pad na Kaapstad. Ligging is baie goed, reg langs die N1.

Skoon en netjies. Vriendelike diens. Gaan slaap maar daar.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Leon. Kom asb weer.

@ Melsetter's Guest Rooms
Martie G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie G

Netjiese plek met gasvrye mense, werklik waarde vir geld en heerlike beskuit.

Sal beslis weer daar tuisgaan.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Martie. Julle is hartlik welkom. Kom asb weer.

@ Melsetter's Guest Rooms
Hanlie W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie W
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Die eienaar het uit haar pad gegaan om alles vir ons aangenaam te maak. Ideaal vir oorslaap.

Lisanne H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisanne H
Enkelreisiger

Perfect spot for an overnight stay in Bloemfontein.

Perfect spot for an overnight stay in Bloemfontein with everything you need to relax and chill before hitting the road the next day.

Louize G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louize G
Saam met vriende

Heerlik. Rustig. Netjies.

@Melsetters is baie netjies en skoon. Dit was 'n heerlike ervaring gewees, ons het lekker uitgerus en baie veilig gevoel. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Naas S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas S
Gesin met klein kinders

Vriendelik en gasvry.

Vinnige WiFi vir streaming en TV box was 'n plus.

Jean-marie W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie W
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Bitter oulik gewees!

Brendan S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en waarde vir geld.

@Melsetter's het waarde vir geld gelewer. Ek is tevrede met die netheid van die kamer en die kliëntediens. Dit is nie moeilik om te vind nie en ek het veilig gevoel tydens my kuier by @Melsetter's. Sal gerus weer kom kuier.

Willem V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem V
Enkelreisiger

Oornagstop terug huis toe.

Dit is maklik om te bereik van af die N1 hoofweg. Die kamer het alles wat jy nodig het vir net oornag of om as 'n basis te gebruik. Dit is veilig geleë.

Paula E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula E
Gesin met klein kinders

Oorgeslaap op pad see toe en weer op pad terug Pretoria toe, met twee klein babatjies.

Uitstekende verblyf! Sal van nou af net daar oorslaap op pad see toe! Hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkomodeer met die twee babas, met ’n ekstra klein bedjie (wat my kind die heel vakansie oor gepraat het) en ’n kot. Die verblyf is so thoughtful, met koue water, melk, ’n skjokolade vir ons elkeen en skottelgoedseep in die badkamer vir laataand bottels was. Ons het baie lekker geslaap en waardeer alles so baie.

Marieta C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta C

Baie lekker!

Goeie verblyf en baie vriendelike gasvryheid.

Sarel Johannes M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel Johannes M
Gesin met klein kinders

Perfect overnight stay.

Very pleasant experience. Friendly host and the room was as advertised and more. The children enjoyed the Smart TV. Everything in place, from cleanliness to water pressure. Comfortable bed ensured a good night rest before we continued our journey early the next morning. Secured parking and safe area for early departure.

Christa L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and clean accommodation.

We were met by the friendly owner and enjoyed staying in the well equipped unit.

Andre W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het al beter ervaar. Vriendelike ontvangs, lekker beddens en WiFi vir TV. Aangrensende kamer geraas het gepla.

Daar is slegs ’n skuifdeur wat twee van die kamers skei wat tot gevolg het dat mens die bure die heeltyd hoor.

Fritz H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz H
Gesin met tieners

Goeie waarde.

Goeie, vriendelike diens.

Div D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Div D
Gesin met tieners

Waarde vir geld. Beveel die gastehuis aan vir enige iemand

Sien sterre.

Judy M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judy M
Gesin met klein kinders

Gerieflik en mooi.

Die akkommodasie was netjies en mooi. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Goeie waarde vir geld! Parkering is agter tralie hek, maar die skuifdeure het nie diewering op nie. Die breekware was bietjie vuil en ons moes dit eers was.

Gustav B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker gastehuis

Mal oor die Showmax en Youtube wat beskikbaar was.

Judy N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Dit was perfek vir ‘n oornag plek. Skoon kamer. Lekker bed. Alles in plek.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Pragtig, baie dankie Judy dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Kom asb weer.
Groete
Margaret

@ Melsetter's Guest Rooms
Tersia S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S

Eienaar is die wonderlikste persoon wat ek al ooit ontmoet het. Baie dankie Margaret.

Skielike siekte van my Ma. Margaret het alles gereel om haar versorg en by die hospitaal te kry. Sy is 'n absolute engel. Weet nie wat ek sonder haar sou doen.

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Liewe Tersia baie dankie vir jou pragtige waarderende kommentaar. Jy maak my baie skaam. Ek is baie dankbaar dat ek vir julle kon bystaan. Kom kuier asb weer.
Groete, Margaret

@ Melsetter's Guest Rooms
Sarie F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was uitstekend

Alles en meer wat nodig is

Nardus S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus S
Gesin met tieners

Aangenaam en netjies

Daar was veilige parkeering als was skoon en netjies.

Lulama M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lulama M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a relaxing time and the tranquillity of the place is appreciated.

If only they could have sport channels in their TV's, missed watching cricket on Saturday and on Friday I had to go out to town to watch it..

@ Melsetter's Guest Rooms se terugvoer

Dear Lulama
Thank you very much for your positive review, which is much appreciated.
We try our best to cater for our guests' needs, offering free high-speed fibre Wi-Fi. Each room is equiped with either a Smart TV or flat screen LED TV with Smartbox. We also offer free Showmax, YouTube, RedBull TV as well as OpenView options with all SABC and E-TV channels. Our guests are welcome to enter their own DSTV or Netflix account details for viewing.
We trust you will find this in order en hope that you will visit us again soon.
Kind regards
Margaret
Melsetter's Guesthouse

@ Melsetter's Guest Rooms
Amanda S - Sep 2020