Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melville B&B and Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Nelson Mandela-rylaan 20, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Melville Gastehuis is die eerste gastehuis wat gestig is in Lichtenburg, 'n hele paar jaar gelede. Vandag bied die eienaars aan gaste 'n goed toegeruste instansie op hierdie historiese perseel. Dit is reg langs die middestad en naby talle restaurante. Ons nuutgeboude kamers smelt wonderlik saam met die antieke bekoorlikheid van die ou huis en karakter. Dit komplementeer beide die oud en die nuwe.

Al die kamers het en suite-badkamers en privaat ingange vanaf die pragtige tuine en patio's. Die stil omgewing en lieflike tuine laat gaste dadelik tuis voel. Geriewe in die kamers sluit die volgende in: DStv, WiFi, yskaste, mikrogolfoonde, tee- en koffiemaakgeriewe, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Natuurliefhebbers sal dit geniet om die nabye natuurreservaat te besoek, die perdry-geleenthede in die omgewing te benut of selfs om bloot met die rustige wandelroetes die plek te verken. Gaste kan die middae spandeer deur die kunsmuseum te besoek of te kuier by een van die plaaslike koffiewinkels of kroeë net 'n entjie weg van Melville Gastehuis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 21 resensies vir Melville B&B and Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Jaar gelys 8

Ligging

  • Dr Nelson Mandela-rylaan 20, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink Melville B&B and Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lichtenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Nelson Mandela-rylaan 20, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATzb98jiObS8K4DUVQO3KhaCyfYhHFFCUPuKLJZlAypJcEWph7G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 20 Dr Nelson Mandela Drive Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.14474 26.15976
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem