Melville Manor Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Melville Manor is 'n pragtig gerestoureerde 3 ster-gastehuis met 7 suites. Dis gerieflik geleë naby die hartjie van die stad en ontwerp om gaste se genot en gemak te verseker. Melville is 'n voorstad vol ouwêreldse bekoring en karakter. Ons is loopafstand van kafee's, restaurante en interessante winkeltjies af.

Melville Manor het 7 suites. Kamer 1 en 2 is in die hoofhuis en deel 'n aparte en ruim badkamer. Kamer 3 is ook in die hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Kamer 4, 5, 6 en 7 is tuinkamers wat 'n aparte ingang het en toegang tot die tuin bied. Kamer 4 en 6 het 'n koninggrootte-bed en Kamer 5 en 7 het 2 enkelbeddens.

Ontbyt kan in die eetkamer wat na die stoep lei, geniet word. Die stoep bied 'n uitsig oor die tuin en die swembad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Melville Manor Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za