Melwood Airport Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Melwood Airport Lodge is in Kempton Park geleë, sowat 5 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons gerieflike selfsorg-eenhede is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Elke kamer het 'n selfsorg-kombuisie en 'n badkamer. Die kamers is toegerus met ketels en TV's met sekere DStv-kanale. 'n Paar van die eenhede het sitareas en al die eenhede word daagliks skoongemaak. Gaste het toegang tot braaigeriewe en privaat parkeerplek op die perseel.

Melwood Airport Lodge is net sowat 24 km vanaf Johannesburg en 21 km van Midrand af. Ons lughawependeldiens is beskikbaar op versoek.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Melwood Airport Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za