Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memel Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Memel Hotel
Netheid
4.2/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James C
Besigheidsreis

Good.

Bar and grill restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trisca H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trisca H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lekker kuier by Rudi Kriel en sy span by die Memel Hotel! Dit was soos om by vriende tuis te gaan en die kos was voortreflik, baie dankie julle. Ons kom beslis weer. Vir die basaar of sommer net 'n roadtrip!

Lanklaas so lekker en ontspanne by 'n hotel tuisgegaan. Die vriendelike diens van Rudi, Wessel en Stella, is eie aan die platteland en ons het die kuier terdeë geniet. Alles was netjies en skoon en ons het die veilige parkering en voortreflike aandete waardeer. Ons gaan beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdinand H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H
Enkelreisiger

Skoon, netjies en sentraal geleë.

Baie vriendelike diens en die hotel is sentraal geleë in die dorpie. Daar is veilige parkering. Die kamers is skoon en netjies. Hulle maak vreeslike lekker kos. Kon elke dag ook nie wag vir ontbyt nie. Baie dankie aan bestuur en personeel vir 'n fantastiese tyd wat ek by julle kon geniet het. Ek sal vir seker weer by Memel Hotel gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike personeel wat gasvry is, lekker kos en geselskap.

'n Hotel in 'n rustige dorpie. Ongelukkig is daar 'n Taverne reg langs die Hotel, met 'n baie skerp lig, wat veroorsaak dat jy verblind word en nie die ingang na die Hotel kan sien waar oornagbesoekers ingaan nie. Die geraas van die Taverne ontsier die rustige atmosfeer wat die hotel skep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memel Hotel se terugvoer

Die “Tavern” is in werklikheid n Restaurant wat n skerp lig het juis om misdaad by die ingang van beide persele te voorkom.
Die geraas was motors wat op die dag in die straat harde musiek gespeel het en dis verseker nie die norm nie.
Ek is jammer dat julle ondervinding nie die standaard ondervinding was wat gaste hier beleef nie.
Ek sou om verskoning vra, maar sulke dinge gebeur oral en was ongelukkig buite my beheer op die dag.
Groete,

Memel Hotel
Petro P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P
Enkelreisiger

Het geniet om in hierdie ou geskiedkundige hotel te slaap.

My ontvangs was hartlik deur eienaar en kroegman. Kamer was skoon en netjies. Die etes by kroeg is bekostigbaar en lekker vars voorberei. Ek sal hierdie hotel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize B
Saam met vriende

Baie vriendelike mense en aangename plek.

Ware oase in 'n stowwerige, warm dorpie. Mense vriendelik. Warm atmosfeer. Kamer gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doret K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret K
Enkelreisiger

Fantastiese ervaring!

Dit was 'n heerlike belewenis en is my gereelde oornagstop. Vriendelike ontvangs laat jou dadelik tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful hospitality, friendly hosts.

A delicious and value for money meal served right outside our room, and the most delightful rose garden outside our room. Loved the wide open spaces of Memel and the garden with peaceful turtle doves calling, rooms were clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik uitgerus en ontspan by die hotel waar die gashere ons welkom laat voel het en die kos uit die boonste rakke was. Die diens was uitstekend.

As mens in die omgewing gaan motorfiets ry, is die hotel 'n wonderlike stop en oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V
Saam met vriende

Kry waarvoor jy betaal.

Rudi is baie gaaf en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het 'n begrafnis bygewoon en het oornag in Memel Hotel. Rudi is vriendelik en is bereid om uit sy pad te gaan om 'n gemaklike verblyf te verseker. Die eenhede is netjies, die kos was heerlik. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir 'n een aand se oornag.

Personeel is baie gasvry en ons het dadelik tuisgevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, rustig en lekker.

Goeie diens, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Enkelreisiger

Gasvry en rustige atmosfeer!

Met aankoms was ek vriendelik verwelkom deur Rian, het later 'n ietsie gaan eet en dit was beslis die moeite werd en lekker kuierplek vir die boere van die omtrek. Ek is absoluut gek oor die natuurprag en rustigheid van die klein dorpie Memel. Sal beslis weer oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and accommodating hosts.

Great value for money. Everything you would need if you're breaking away, and needing a comfy bed to sleep in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig en ontspannend.

Rudi en Sarinda doen ongelooflik baie moeite en hulle gasvryheid en vriendelikheid maak dit lekker om daar te wees. Die kuier areas binne en buite is ruim en veilige parkering is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memel Hotel se terugvoer

Ons is so bly dat julle dit geniet het om by ons te kuier. Dankie vir die 5!

Memel Hotel
Mel D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was adequate.

I wasn't expecting more than we got. Old but clean. Just a bit disappointed about our meal we had.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R500
R500 R425
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R425
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R425
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 28, Memel, 2970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe6a2913cf50226da81e70340908034fa5396260b436b892786f0f8a7c9e4d3ad23ef435d9bce4e03003b4eff0e915f4f2bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R425 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 28 Voortrekker Street Memel 2970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.681451245177 29.56381449611
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem