Vryheid Akkommodasie by Memeza Guestroom | LekkeSlaap
+7

Memeza Guestroom

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 202, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Memeza Guestroom is in Vryheid geleë, is gerieflik gemeubileer en het slaapplek vir 2 gaste.

Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed, en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Die eenheid het 'n TV met DStv. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan die Klipfontein-voëlreservaat of Vryheid-natuurreservaat met talle staproetes besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Memeza Guestroom sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Memeza Guestroom
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Klipstraat 202, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Memeza Guestroom het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryheid KwaZulu-Natal
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 202, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtjOEv4dkDxAMvb6uPmnMkCpRlJm5pvnlzXHjeflTZQzexTzscU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 202 Klip Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.758471 30.790368
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za