Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memory Lane

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Memory Lane
Netheid
4.2/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Abigail S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail S

Baie lekker gebly. Al wat kort is WiFi. Dis al wat ons gemis het.

Baie lekker gekuier, huis het lekker groot ruimte. Ons het somer dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shameega K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Shameega K
Saam met vriende

Ons het versigtig gekuier, want ons wou nie moeilikheid hê nie.

Kliëntediens was wonderlik. Plek was baie netjies met lekker spasie. Kuier onder die afdak was heerlik. Ons is gereelde vakansiegangers van Dana baai en het nog nooit probleme gehad nie. Lekker gesels en gelag. Sou verstaan het as ons nog musiek ook gespeel het, maar ons het nie, omdat ons ander mense respekteer. Memory Lane het 'n kommentaarboekie en ek het gelees dat 'n paar mense kla oor die bure wat kom stilmaak. Ek dink nie Memory Lane is geskik vir vakansiegangers nie. Ons het maar ander plekke gaan besoek om net weg te kom van die huis af waar ons nie kon kuier a.g.v. die bure nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon A
Saam met vriende

Ons het ons deeglik geniet.

Ons het baie lekker gebly. Ons sou WiFi graag gehad het. Verder was dit 'n goeie kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cordelia P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cordelia P
Saam met vriende

Baie lekker.

Die plekkie is baie mooi, skoon en netjies, goed ingerig. Ek sal dit vir enige persoon aanraai. Ons het baie lekker gebly, 'n bietjie geraas gemaak. Ons vra omverskoning aan die bure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lescille B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lescille B
Saam met vriende

Baie lekker gekuier.

Ten spyte van die natte week het ons dit elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernelee R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernelee R
Saam met vriende

Amazing.

We will most definitely go back again. The setup of the house is nice and it gives you a feel-at-home kind of vibe. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari S

Home away from home.

Dit was 'n heerlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annarie C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarie C

Stil, ontspanne area met mooi uitsig.

Van parkering tot ontspanningsarea is goed beplan. Naby winkels en die dorp is skoon sonder bedelaars. Bokke het ons kom groet en daar is redelik baie voëls in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica L

Kuier was baie lekker, veilige omgewing en baie ruim huis met alles wat jy nodig het.

Net jammer dar was geen beligting tussen loadshedding ure, dit sou nice gewees het as ten minste die sitkamer en kombuis of gange recharge bulbs gehad het. Huis gesellig. Veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend uitgerus.

Sal plek vir seker anbeveel vir vriende. Dit is waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier, mooi huis, mag Liewe Jesus die besigheid net ryklik seën, beste naweek.

Baie gehou van die uiteensetting van die huis, baie netjies en skoon, binne en buite. Ons het 'n colour party gehou, lekker rustig, kleur van kamers het ook mooi ingepas, ons kom beslis weer. Alles was net 100%. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa M
Saam met vriende

Lovely!

Loved the spaciousness! Just a suggestion though: the stairs could have better lighting as they are quite steep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memory Lane se terugvoer

Noted thank you. Glad you enjoyed it.

Memory Lane
Donovan S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan S
Gesin met klein kinders

Awesome, we had a wonderful stay at Memory Lane.

Makes you want to go back to Memory Lane as soon as you get home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S
Saam met vriende

Was lieflik.

Net microwave wat nie gewerk het nie, en die nommer wat ons geskakel het oor naweek het nie geantwoord nie. Was baie versteurend. Om nie 'n microwave te hê 'n hele naweek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwen W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen W
Gesin met klein kinders

What a relaxing holiday in a such a welcoming, homely feel accommodation.

We really enjoyed our stay at Memory Lane. The view of the ocean was fantastic and it was so peaceful and quiet. We felt right at home from arrival and were perfectly comfortable for our entire stay. One thing to mention - I love that the home is pet-friendly however this should also mean that your doggies ablution should be cleaned up. It was not pleasant to hang out ones washing or let the kids play out back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel T

Lovely place, all we needed to have a fantastic holiday!

Highly recommend this lovely house to anyone wanting to stay in Mossel Bay, but not quite in the city centre. Value for money was amazing, and the house had all the things necessary to have an enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevin V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevin V
Gesin met tieners

Heerlik gebly en gekuier!

Wonderlike ligging, veilig, stil, gerieflik en troeteldiervriendelik. Enige vrae of behoeftes wat ons gehad het was dadelik geaddresseer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois H.j S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H.j S
Gesin met tieners

Rustig en die moeite werd.

Riana was altyd beskikbaar, huis is ruim en ons het lekker gekuier. Baie dankie Riana.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valentino S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valentino S
Saam met vriende

Lieflik.

Ek het dit baie geniet en sal dit in die toekoms weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elandre S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandre S
Saam met vriende

Uitstekend sal definitely weer terug.

Die huis was uitstekend. Baie rustge buurt, sal weer terug gaan en die uitsig oor die see is fantasties

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memory Lane se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ek is baie bly julle het dit geniet.

Memory Lane
Andries S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Saam met vriende

Altyd lekker, altyd te kort.

Die huis is pet friendly wat altyd 'n pluspunt is. Baie stil en lekker vir net ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F

Heerlik, alles wat mens nodig het en fantastiese gasvryheid.

Lieflik ingerig, met 'n fantastiese uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memory Lane se terugvoer

Baie dankie vir die goeie review, ek waardeur dit opreg.

Memory Lane
Judy S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S

Baie lekker ruim huis.

Die huis is ruim, netjies en naby die see geleë. Dit is goed ingerig met die nodige toebehore in die kombuis. Dit was lekker om 'n wasmasjien ook daar te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gezelle S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gezelle S

Heerlike verblyf.

Memory Lane is 'n lifelike ruim huis met alle nodige toebehore. Heerlik gebly en vriendelike diens vanaf die eienaars sowel as die verhuringsagente ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memory Lane se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ek is bly julle het dit geniet.
Riana

Memory Lane
Delene H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delene H
Gesin met klein kinders

Heerlike, ruim huis.

Ons het 2 jarige en 9 maande-oue kinders saam gehad en die sitkamerbanke, bankkussings, die mat en vloere was oral erg hondehare.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail D
Saam met vriende

Altyd lekker in Mosselbaai.

Memory Lane is huis weg van jou eie huis, baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Alles netjies, huis was presies wat ons wou gehad het!

Dankie vir 'n onvergeetlike verblyf! Almal was behulpsaam en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Memory Lane se terugvoer

Dankie vir die resensie. Bly julle het die tydjie geniet.

Memory Lane
Hadassah P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hadassah P
Saam met vriende

Voel tuis by die huis.

Met pragtige uitsig, groot leefarea en braai-area is dit inderdaad waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline V

Lekker tuis gevoel, sou graag langer wil bly.

Lekker ruim huis alles was netjies. Lieflike braaiplek en lekker uitsig oor see, sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grata-straat 5, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXhaPk3a8moYOc3YXbo3lRGvsrNbVpTxuHSmTRB8JWttSU4ZpRA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 30 5 1 5 5 Grata Street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.196341 22.027259